07/09/2026
đź§ Dink jy, jy het wat dit verg om deel van DIE 1%-KLUB te word?
Die gewilde internasionale formaatprogram genaamd 'The 1% Club' kom binnekort na kykNET.
Pierre Breytenbach is onlangs, by vanjaar se , as die aanbieder van die splinternuwe Afrikaanse speletjiesprogram aangekondig.
Elke episode bring 100 spelers bymekaar om hul redenasievermoë te toets – die vrae in hierdie program is gemik op logika, raaisels en kopkrappers!
Geen feitekennis is nodig nie, jy moet net vinnig en flink kan dink!
Skryf nou in en staan die kans om R100 000 te wen!
https://shortaudition.net/1persent-klub
🎬 Opnames: 31 Oktober – 17 November 2026 (Deelnemers word slegs vir 'n halwe dag benodig)
📍 Urban Brew Studios, Randburg, Johannesburg
👤 Deelnemers moet 18 jaar of ouer wees
đź“… Inskrywings sluit 31 Oktober 2026
Die 1%-Klub kom binnekort na kykNET!Die 1%-klub is ’n splinternuwe vasvraprogram waar 100 deelnemers die kans kry om hul breinkrag behoorlik op die proef te stel. Dit gaan nie oor wat jy op skool geleer het of jou vermoë om feite te memoriseer nie – die vrae in hierdie program is gemik op logik...