18/12/2025
Kuier
Ons 2026 Kuier-kalender is hier – en dis ’n fees van sterre soos jy nog nooit gesien het nie! 🌟 Van die Kelders van Geheime-ster Cedwyn Joel tot die Idols-wenner Karin Kortjé, hulle is net hier in Kuier se 4 Desember-uitgawe.🛍️ Jaag sommer nou tot by jou naaste winkel en kry jou kopie voor dit uitverkoop! 📖✨https://media24shop.com/product/kuier-04-desember-2025/