13/11/2025
Secunda - Rhona van Niekerk
PRE-SAVE LINK NOU BESKIKBAAR!!
VOLKLEURLEWE
https://ffm.to/rhona-van-niekerk-volkleurlewe
๐ Hoekom jy my nuwe lied moet pre-save:
Wanneer jy โn liedjie pre-save op Spotify of Apple Music, beteken dit jy wys ondersteuning nog vรณรณr die lied amptelik uitkom.
Elke pre-save help om vir die platforms te wys dat mense regtig uitsien daarna, en dit kan groot verskil maak:
โจ Die lied kry โn hoรซr kans om op speellyste geplaas te word.
โจ Dit help dat meer mense dit ontdek wanneer dit vrystel.
โจ En dit wys jou ondersteuning vir my as kunstenaar op โn manier wat regtig impak maak.
Volkleur Lewe gaan oor om elke stukkie mooi in jouself te laat lewe en deur jou pre-save help jy daardie boodskap verder versprei. ๐ฟ๐ซ
Click die pre-save skakel en wees deel van die Volkleur Lewe lied en boodskap van die begin af! ๐ต๐
https://www.facebook.com/share/p/1DPdbSkNW6/
Listen to Volkleurlewe