Jakes Gerwel Foundation

Jakes Gerwel Foundation The official page of the Jakes Gerwel Foundation

๐˜ฝ๐™š๐™ง๐™œ๐™ž๐™šโ€™n Wetstoepasser moet hawelose mense verwyder om plek te maak vir โ€™n 10 km-pretdraf. Wenner ๐—–๐—น๐—ฒ๐—ฟ๐—บ๐—ผ๐—ป๐˜-๐—™๐—ฒ๐—ฟ๐—ฟ๐—ฎ๐—ป๐—ฑ ๐—œ๐—ป๐˜๐—ฒ๐—ฟ...
10/10/2025

๐˜ฝ๐™š๐™ง๐™œ๐™ž๐™š

โ€™n Wetstoepasser moet hawelose mense verwyder om plek te maak vir โ€™n 10 km-pretdraf. Wenner ๐—–๐—น๐—ฒ๐—ฟ๐—บ๐—ผ๐—ป๐˜-๐—™๐—ฒ๐—ฟ๐—ฟ๐—ฎ๐—ป๐—ฑ ๐—œ๐—ป๐˜๐—ฒ๐—ฟ๐—ป๐—ฎ๐˜€๐—ถ๐—ผ๐—ป๐—ฎ๐—น๐—ฒ ๐—ž๐—ผ๐—บ๐—ฝ๐—ฒ๐˜๐—ถ๐˜€๐—ถ๐—ฒ ๐Ÿฎ๐Ÿฌ๐Ÿฎ๐Ÿฏ

๐— ๐—ฒ๐˜ Oscar Petersen (NATi Jong Sterre mentor), Nicola Hanekom, Gretchen Ramsden, David Isaacs
๐—ฉ๐—ฒ๐—ฟ๐˜ƒ๐—ฎ๐—ฎ๐—ฟ๐—ฑ๐—ถ๐—ด๐—ฒ๐—ฟ๐˜€ Keenan Arrison, Le Roux Fourie, Dian Weys
๐—ฅ๐—ฒ๐—ด๐—ถ๐˜€๐˜€๐—ฒ๐˜‚๐—ฟ Dian Weys
๐—ž๐—ถ๐—ป๐—ฒ๐—บ๐—ฎ๐˜๐—ผ๐—ด๐—ฟ๐—ฎ๐—ฎ๐—ณ Pierre de Villiers

๐——๐—ฎ๐˜๐˜‚๐—บ: 15, 18 & 19 Oktober 2025
๐—ฉ๐—ฒ๐—ป๐˜‚๐—ฒ: Neelsie Cinema
๐—ฃ๐—ฟ๐˜†๐˜€: Gratis
๐—ง๐˜†๐—ฑ๐˜€๐—ฑ๐˜‚๐˜‚๐—ฟ: 7 Min

Meer inligting: https://woordfees.co.za/program/bergie/

๐—๐—ผ๐—น๐˜†๐—ป ๐—ฃ๐—ต๐—ถ๐—น๐—น๐—ถ๐—ฝ๐˜€, PEN dit neer kandidaat 2025, verwerk Ronelda Kamfer se roman in 'n toneelstuk - ๐™†๐™ค๐™ข๐™ฅ๐™ค๐™ช๐™ฃ.๐——๐—ฎ๐˜๐˜‚๐—บ: 16, 17, 1...
10/10/2025

๐—๐—ผ๐—น๐˜†๐—ป ๐—ฃ๐—ต๐—ถ๐—น๐—น๐—ถ๐—ฝ๐˜€, PEN dit neer kandidaat 2025, verwerk Ronelda Kamfer se roman in 'n toneelstuk - ๐™†๐™ค๐™ข๐™ฅ๐™ค๐™ช๐™ฃ.

๐——๐—ฎ๐˜๐˜‚๐—บ: 16, 17, 18, 19 Oktober 2025
๐—ฉ๐—ฒ๐—ป๐˜‚๐—ฒ: Adam Small-laboratorium
๐—ฃ๐—ฟ๐˜†๐˜€: R180 | R210 by die deur
๐—ง๐˜†๐—ฑ๐˜€๐—ฑ๐˜‚๐˜‚๐—ฟ: 70 Minute
๐—ข๐˜‚๐—ฑ๐—ฒ๐—ฟ๐—ฑ๐—ผ๐—บ๐˜€๐—ฏ๐—ฒ๐—ฝ๐—ฒ๐—ฟ๐—ธ๐—ถ๐—ป๐—ด: Geen o.16 (G, T)

In diรฉ verhoogverwerking van Ronelda Kamfer se roman word die aangrypende verhaal van die McKinney-familie van Groenplaas deur twee kleinkinders, Nadia en Xavie, vertel. Temas soos onskuld, deursettingsvermoรซ en familievetes word verken binne die ongenaakbare Suid-Afrikaanse konteks. Die stuk word in โ€™n โ€œsirkelโ€ aangebied met โ€™n plaashek wat die gehoor toegang gee tot die innerlike รฉn eksterne faktore wat die karakters se lewe beรฏnvloed asook hulle keuse om uit hul chaotiese bestaan te ontsnap. Die vervlegting van persoonlike ervarings en kulturele nuanses belig die skoonheid en kompleksiteit van Afrikaaps.

โ€™n Koproduksie van die Suidoosterfees, Toyota Stellenbosch Woordfees en KKNK, ondersteun deur NATi, ๐—›๐—ฒ๐˜ ๐—๐—ฎ๐—ป ๐— ๐—ฎ๐—ฟ๐—ฎ๐—ถ๐˜€ ๐—ก๐—ฎ๐˜๐—ถ๐—ผ๐—ป๐—ฎ๐—น๐—ฒ ๐—™๐—ผ๐—ป๐—ฑ๐˜€, ๐—™๐—ฒ๐˜€๐˜๐—ถ๐˜ƒ๐—ฎ๐—น ๐—˜๐—ป๐˜๐—ฒ๐—ฟ๐—ฝ๐—ฟ๐—ถ๐˜€๐—ฒ ๐—–๐—ฎ๐˜๐—ฎ๐—น๐˜†๐˜€๐˜ (๐—™๐—˜๐—–) in samewerking met die ๐—๐—ผ๐—ฏ๐˜€ ๐—™๐˜‚๐—ป๐—ฑ.

Kaartjies: https://woordfees.co.za/program/kompoun/

๐˜ฝ๐™ค๐™š๐™จ๐™ข๐™–๐™ฃ ๐™š๐™ฃ ๐™‡๐™š๐™ฃ๐™–Voormalige NATi Jong Sterre mentor, ๐—Ÿ๐—ฒ๐—ฒ-๐—”๐—ป๐—ป ๐˜ƒ๐—ฎ๐—ป ๐—ฅ๐—ผ๐—ผ๐—ถ, verskyn by vanjaar se Woordfees in ๐˜ฝ๐™ค๐™š๐™จ๐™ข๐™–๐™ฃ ๐™š๐™ฃ ๐™‡๐™š๐™ฃ๐™–....
10/10/2025

๐˜ฝ๐™ค๐™š๐™จ๐™ข๐™–๐™ฃ ๐™š๐™ฃ ๐™‡๐™š๐™ฃ๐™–

Voormalige NATi Jong Sterre mentor, ๐—Ÿ๐—ฒ๐—ฒ-๐—”๐—ป๐—ป ๐˜ƒ๐—ฎ๐—ป ๐—ฅ๐—ผ๐—ผ๐—ถ, verskyn by vanjaar se Woordfees in ๐˜ฝ๐™ค๐™š๐™จ๐™ข๐™–๐™ฃ ๐™š๐™ฃ ๐™‡๐™š๐™ฃ๐™–.

๐——๐—ฎ๐˜๐˜‚๐—บ: 15, 16, 18, 19 Oktober 2025
๐—ฉ๐—ฒ๐—ป๐˜‚๐—ฒ: Idasvallei Primรชr
๐—ฃ๐—ฟ๐˜†๐˜€: R180-R265 | R210-R295 by die deur
๐—ง๐˜†๐—ฑ๐˜€๐—ฑ๐˜‚๐˜‚๐—ฟ: 100 Minute
๐—ข๐˜‚๐—ฑ๐—ฒ๐—ฟ๐—ฑ๐—ผ๐—บ๐˜€๐—ฏ๐—ฒ๐—ฝ๐—ฒ๐—ฟ๐—ธ๐—ถ๐—ป๐—ด: Geen o.13 (T, G, V)

Boesman en Lena is twee hawelose randfigure โ€“ uitgelewer aan mekaar, die elemente en โ€™n politieke bestel wat hulle nie ag nie. Athol Fugard se ikoniese stuk bied โ€™n boeiende blik op die kompleksiteit van verhoudings en maatskaplike ongeregtigheid. Dit is ook โ€™n viering van die krag en weerbaarheid van die menslike psige, en ons universele behoefte aan hoop, meelewing en menslikheid. โ€™n Gepaste huldiging aan Suid-Afrika se grootste dramaturg wat vroeรซr vanjaar oorlede is.

๐— ๐—ฒ๐˜ Lee-Ann van Rooi, Brendon Daniels, Tshamano Sebe
๐—ฅ๐—ฒ๐—ด๐—ถ๐˜€๐˜€๐—ฒ๐˜‚๐—ฟ Christo Davids
๐—ฆ๐—ธ๐—ฟ๐˜†๐˜„๐—ฒ๐—ฟ Athol Fugard
๐—ฉ๐—ฒ๐—ฟ๐˜๐—ฎ๐—น๐—ฒ๐—ฟ Vinette Ebrahim
๐—ฃ๐—ฟ๐—ผ๐—ฑ๐˜‚๐—ธ๐˜€๐—ถ๐—ฒ๐—ฏ๐—ฒ๐˜€๐˜๐˜‚๐˜‚๐—ฟ๐—ฑ๐—ฒ๐—ฟ Nwabisa Plaatjies

โ€™n Ko-produksie deur ๐— ๐—ผ๐—บ๐—ฒ๐—ป๐˜๐˜‚๐—บ Aardklop en Toyota Stellenbosch Woordfees, ondersteun deur NATi, ๐—™๐—ฒ๐˜€๐˜๐—ถ๐˜ƒ๐—ฎ๐—น ๐—˜๐—ป๐˜๐—ฒ๐—ฟ๐—ฝ๐—ฟ๐—ถ๐˜€๐—ฒ ๐—–๐—ฎ๐˜๐—ฎ๐—น๐˜†๐˜€๐˜ (๐—™๐—˜๐—–) in samewerking met die ๐—๐—ผ๐—ฏ๐˜€ ๐—™๐˜‚๐—ป๐—ฑ.

Kaartjies: https://woordfees.co.za/program/boesman-en-lena/

๐— ๐—ถ๐—ธ๐˜†๐—ฎ๐—น๐—น ๐—›๐—ฎ๐—ฟ๐—ฟ๐—ถ๐˜€, NATi Jong Sterre kandidaat 2024, se toneelstuk ๐™‘๐™–๐™ฃ๐™ฃ๐™ž๐™š ๐™ฌ๐™–๐™ก, ๐˜ผ๐™›. word opgevoer by vanjaar se Woordfees.๐——๐—ฎ๐˜...
10/10/2025

๐— ๐—ถ๐—ธ๐˜†๐—ฎ๐—น๐—น ๐—›๐—ฎ๐—ฟ๐—ฟ๐—ถ๐˜€, NATi Jong Sterre kandidaat 2024, se toneelstuk ๐™‘๐™–๐™ฃ๐™ฃ๐™ž๐™š ๐™ฌ๐™–๐™ก, ๐˜ผ๐™›. word opgevoer by vanjaar se Woordfees.

๐——๐—ฎ๐˜๐˜‚๐—บ: 15 & 18 Oktober 2025
๐—ฉ๐—ฒ๐—ป๐˜‚๐—ฒ: Spier-ouditorium
๐—ฃ๐—ฟ๐˜†๐˜€: R180-R250 | R210-R280 by die deur
๐—ง๐˜†๐—ฑ๐˜€๐—ฑ๐˜‚๐˜‚๐—ฟ: 50 Minute

Loverโ€™s Lane op Stellenbosch is die enigste plek waar Adam, โ€™n eerstejaar, en Jethro, wat met sy meestersgraad besig is, veilig voel teen โ€™n onregverdige wรชreld. Hier deel hulle gesteelde oomblikke in mekaar se arms. Maar die liefde en vertroosting wat hulle in die mees romantiese plekkie in die studentedorp vind, word getoets wanneer geheime en leuens kop uitsteek.

๐— ๐—ฒ๐˜ Angelo Bergh, Dean Smith
๐—ฅ๐—ฒ๐—ด๐—ถ๐˜€๐˜€๐—ฒ๐˜‚๐—ฟ Amelda Brand
๐—ฆ๐—ธ๐—ฟ๐˜†๐˜„๐—ฒ๐—ฟ Mikyall Harris

โ€™n Suidoosterfees NATi Jong Sterre-produksie, moontlik gemaak deur NATi, die Jakes Gerwel-stigting, Kunstekaap.

Kaartjies: https://woordfees.co.za/program/vannie-wal-af/

Toyota Stellenbosch Woordfees NATi โ€ข Nasionale Afrikaanse Teater-Inisiatief Artscape

๐™€๐™  ๐™ž๐™จ ๐™ฃ๐™ž๐™š ๐˜ฟ๐™–๐™ฃ๐™ž๐™šIn diรฉ eenmanstuk, geweef rondom โ€™n keur uit ๐——๐—ฎ๐—ป๐—ถ๐—ฒ ๐— ๐—ฎ๐—ฟ๐—ฎ๐—ถ๐˜€ (Brussel tot Karoo kandidaat 2023) se vier digb...
09/10/2025

๐™€๐™  ๐™ž๐™จ ๐™ฃ๐™ž๐™š ๐˜ฟ๐™–๐™ฃ๐™ž๐™š

In diรฉ eenmanstuk, geweef rondom โ€™n keur uit ๐——๐—ฎ๐—ป๐—ถ๐—ฒ ๐— ๐—ฎ๐—ฟ๐—ฎ๐—ถ๐˜€ (Brussel tot Karoo kandidaat 2023) se vier digbundels, trek ๐—”๐—น๐—ฏ๐—ฒ๐—ฟ๐˜ ๐—ฃ๐—ฟ๐—ฒ๐˜๐—ผ๐—ฟ๐—ถ๐˜‚๐˜€ die skrapnel van โ€™n vreesaanjaende gewone lewe skerf vir skerf uit mislukte huwelike in die buitenste ruimte van Duitsland en die bevoorregte gemors van middelklas-Suid-Afrika. โ€™n Storie oor ouerskap en die soeke nabehoort en sin maak van โ€™n verlede wat die hede wurg deur โ€™n wit ou wat saam met sy dogter en โ€™n progressiewe wรชreld net een ding vir Kersfees wil hรช: โ€œOm nie meer altyd te moet weet hoe โ€™n middeljarige wit man voel oor alles nie.โ€

๐——๐—ฎ๐˜๐˜‚๐—บ: 14, 17, 18 & 19 Oktober 2025
๐—ฉ๐—ฒ๐—ป๐˜‚๐—ฒ: Spier-ouditorium
๐—ฃ๐—ฟ๐˜†๐˜€: R230-R300 | R260-R330 by die deur

๐—ง๐˜†๐—ฑ๐˜€๐—ฑ๐˜‚๐˜‚๐—ฟ: 75 Minute
๐—ง๐—ฎ๐—ฎ๐—น: Afrikaans
๐—ข๐˜‚๐—ฑ๐—ฒ๐—ฟ๐—ฑ๐—ผ๐—บ๐˜€๐—ฏ๐—ฒ๐—ฝ๐—ฒ๐—ฟ๐—ธ๐—ถ๐—ป๐—ด: OB (T)

๐— ๐—ฒ๐˜ Albert Pretorius, Schalk Joubert
๐—ฅ๐—ฒ๐—ด๐—ถ๐˜€๐˜€๐—ฒ๐˜‚๐—ฟ Nico Scheepers
๐—ฆ๐—ธ๐—ฟ๐˜†๐˜„๐—ฒ๐—ฟ Danie Marais
๐— ๐˜‚๐˜€๐—ถ๐—ฒ๐—ธ๐—ฟ๐—ฒ๐—ด๐—ถ๐˜€๐˜€๐—ฒ๐˜‚๐—ฟ Schalk Joubert
๐—ž๐—ผ๐—ป๐˜€๐—ฒ๐—ฝ ๐—ฒ๐—ป ๐—ฝ๐—ฟ๐—ผ๐—ฑ๐˜‚๐—ธ๐˜€๐—ถ๐—ฒ Niel van Deventer
โ€™n Toyota Stellenbosch Woordfees-produksie

Kaartjies: https://woordfees.co.za/program/ek-is-nie-danie/

Toyota Stellenbosch Woordfees

๐—ง๐—ฒ๐—ฎ๐˜๐—ฒ๐—ฟ๐—ด๐—ฒ๐˜€๐—ฝ๐—ฟ๐—ฒ๐—ธ๐—ธ๐—ฒ: โ€˜๐—ž๐—ถ๐—ป๐—ฑ๐—ฒ๐—ฟ๐—นรชโ€™In diรฉ gratis gesprekke gesels die Woordfees-direkteur en dramaturg ๐—ฆ๐—ฎ๐—ฎ๐—ฟ๐˜๐—ท๐—ถ๐—ฒ ๐—•๐—ผ๐˜๐—ต๐—ฎ met teater...
09/10/2025

๐—ง๐—ฒ๐—ฎ๐˜๐—ฒ๐—ฟ๐—ด๐—ฒ๐˜€๐—ฝ๐—ฟ๐—ฒ๐—ธ๐—ธ๐—ฒ: โ€˜๐—ž๐—ถ๐—ป๐—ฑ๐—ฒ๐—ฟ๐—นรชโ€™

In diรฉ gratis gesprekke gesels die Woordfees-direkteur en dramaturg ๐—ฆ๐—ฎ๐—ฎ๐—ฟ๐˜๐—ท๐—ถ๐—ฒ ๐—•๐—ผ๐˜๐—ต๐—ฎ met teatermakers en kunstenaars wat gesorg het vir van die opwindendste produksies op vanjaar se fees.

๐™†๐™ž๐™ฃ๐™™๐™š๐™ง๐™กรช

๐—Ÿ๐˜†๐—ป๐˜๐—ต๐—ถ๐—ฎ ๐—๐˜‚๐—น๐—ถ๐˜‚๐˜€ (PEN dit neer kandidaat 2019) se tweede digbundel, ๐™†๐™ž๐™ฃ๐™™๐™š๐™ง๐™กรช, is hoog aangeskryf. In haar eerste volwaardige toneelstuk verken sy die gebeure van 1867 toe 32 Nama-kinders, hulle oppassers en honde deur โ€™n groep Boesmans vermoor is. Julius, die regisseur, ๐—Ÿ๐—ฒ๐—ฒ-๐—”๐—ป๐—ป ๐˜ƒ๐—ฎ๐—ป ๐—ฅ๐—ผ๐—ผ๐—ถ, en die geselskap werp meer lig op diรฉ onstellende insident en hoe geskiedskrywers dit hanteer het.

๐——๐—ฎ๐˜๐˜‚๐—บ: 15 Oktober 2025
๐—ง๐˜†๐—ฑ: 11:45
๐—ฉ๐—ฒ๐—ป๐˜‚๐—ฒ: Netwerk24 Diskoerstent
๐—ฃ๐—ฟ๐˜†๐˜€: Gratis
๐—ง๐˜†๐—ฑ๐˜€๐—ฑ๐˜‚๐˜‚๐—ฟ: 60 Min

Kaartjies: https://woordfees.co.za/program/teatergesprekke-kinderle/

๐—ง๐—ฒ๐—ฎ๐˜๐—ฒ๐—ฟ๐—ด๐—ฒ๐˜€๐—ฝ๐—ฟ๐—ฒ๐—ธ๐—ธ๐—ฒ: โ€˜๐—›๐˜‚๐—ถ๐˜€ ๐˜ƒ๐—ฎ๐—ป ๐˜€๐—ฎ๐—ป๐—ฑโ€™In diรฉ gratis gesprekke gesels die Woordfees-direkteur en dramaturg ๐—ฆ๐—ฎ๐—ฎ๐—ฟ๐˜๐—ท๐—ถ๐—ฒ ๐—•๐—ผ๐˜๐—ต๐—ฎ met t...
09/10/2025

๐—ง๐—ฒ๐—ฎ๐˜๐—ฒ๐—ฟ๐—ด๐—ฒ๐˜€๐—ฝ๐—ฟ๐—ฒ๐—ธ๐—ธ๐—ฒ: โ€˜๐—›๐˜‚๐—ถ๐˜€ ๐˜ƒ๐—ฎ๐—ป ๐˜€๐—ฎ๐—ป๐—ฑโ€™

In diรฉ gratis gesprekke gesels die Woordfees-direkteur en dramaturg ๐—ฆ๐—ฎ๐—ฎ๐—ฟ๐˜๐—ท๐—ถ๐—ฒ ๐—•๐—ผ๐˜๐—ต๐—ฎ met teatermakers en kunstenaars wat gesorg het vir van die opwindendste produksies op vanjaar se fees.

๐™ƒ๐™ช๐™ž๐™จ ๐™ซ๐™–๐™ฃ ๐™จ๐™–๐™ฃ๐™™

๐——๐—ถ๐—ฎ๐—ป๐—ป๐—ฒ ๐—ฑ๐˜‚ ๐—ง๐—ผ๐—ถ๐˜ ๐—”๐—น๐—ฏ๐—ฒ๐—ฟ๐˜๐˜‡๐—ฒ, NATi Jong Skrywer kandidaat 2019, se teks is die nuutste wenner van die Reinet Nagtegaal-teksprys, die grootste teaterteksprys in Suid-Afrika. Dianne, die regisseur Wolf Britz en die geselskap vertel meer oor die wen-teks, die landskap van die Noord-Kaap wat ook โ€™n karakter word, en toksiese vroulikheid.

๐——๐—ฎ๐˜๐˜‚๐—บ: 14 Oktober 2025
๐—ง๐˜†๐—ฑ: 11:45
๐—ฉ๐—ฒ๐—ป๐˜‚๐—ฒ: Netwerk24 Diskoerstent
๐—ฃ๐—ฟ๐˜†๐˜€: Gratis
๐—ง๐˜†๐—ฑ๐˜€๐—ฑ๐˜‚๐˜‚๐—ฟ: 60 Min

Kaartjies: https://woordfees.co.za/program/teatergesprekke-huis-van-sand/

Toyota Stellenbosch Woordfees

๐—ช๐—ข๐—ช-๐—ฆ๐—ธ๐—ฟ๐˜†๐˜„๐—ฒ๐—ฟ๐˜€๐—ณ๐—ฒ๐—ฒ๐˜€: ๐—ฆ๐—ธ๐—ฟ๐˜†๐˜„๐—ฒ๐—ฟ๐˜€๐—ด๐—ฒ๐˜€๐—ฝ๐—ฟ๐—ฒ๐—ธ: ๐—š๐—ฟ. ๐Ÿฐ-๐ŸฑKom luister saam wanneer die skrywer ๐—›๐—ฒ๐—นรฉ๐—ป๐—ฒ ๐—ฑ๐—ฒ ๐—–๐—น๐—ฒ๐—ฟ๐—ฐ๐—พ, die musikant en storiev...
09/10/2025

๐—ช๐—ข๐—ช-๐—ฆ๐—ธ๐—ฟ๐˜†๐˜„๐—ฒ๐—ฟ๐˜€๐—ณ๐—ฒ๐—ฒ๐˜€: ๐—ฆ๐—ธ๐—ฟ๐˜†๐˜„๐—ฒ๐—ฟ๐˜€๐—ด๐—ฒ๐˜€๐—ฝ๐—ฟ๐—ฒ๐—ธ: ๐—š๐—ฟ. ๐Ÿฐ-๐Ÿฑ

Kom luister saam wanneer die skrywer ๐—›๐—ฒ๐—นรฉ๐—ป๐—ฒ ๐—ฑ๐—ฒ ๐—–๐—น๐—ฒ๐—ฟ๐—ฐ๐—พ, die musikant en storieverteller ๐—Ÿ๐—ฒ๐—ผ๐—ป-๐—•๐—ฒ๐—ป ๐—Ÿ๐—ฎ๐—บ๐—ฝ๐—ฟ๐—ฒ๐—ฐ๐—ต๐˜ (skrywer van Wie skrik vir Wortel Wolf? en Die Feetjie-polisiediens) en die bekroonde filmmaker en skrywer ๐——๐—ฒ๐—ถ๐—ฑ๐—ฟรฉ ๐—๐—ฎ๐—ป๐˜๐—ท๐—ถ๐—ฒ๐˜€ (Bosberg Boekskryf program) met ons leerders kom gesels. Hulle deel hul stories, drome en kreatiewe reise, en wys hoe woorde en beelde lewens kan verander. โ€™n Onvergeetlike geleentheid vir jong geeste om deur stories geรฏnspireer te word.

๐——๐—ฎ๐˜๐˜‚๐—บ: 14 Oktober 2025
๐—ง๐˜†๐—ฑ: 11':00
๐—ฉ๐—ฒ๐—ป๐˜‚๐—ฒ: US Biblioteek-ouditorium
๐—ฃ๐—ฟ๐˜†๐˜€: Gratis
๐—ง๐˜†๐—ฑ๐˜€๐—ฑ๐˜‚๐˜‚๐—ฟ: 120 Minute

Kaartjies: https://woordfees.co.za/program/wow-skrywersfees-skrywersgesprek-gr-4-5/

Itโ€™s with great excitement that the ๐—๐—ฎ๐—ธ๐—ฒ๐˜€ ๐—š๐—ฒ๐—ฟ๐˜„๐—ฒ๐—น ๐—™๐—ผ๐˜‚๐—ป๐—ฑ๐—ฎ๐˜๐—ถ๐—ผ๐—ป and ๐— -๐—ก๐—ฒ๐˜ ๐—–๐—ต๐—ฎ๐—ป๐—ป๐—ฒ๐—น๐˜€ announce their chosen candidates for the ...
09/10/2025

Itโ€™s with great excitement that the ๐—๐—ฎ๐—ธ๐—ฒ๐˜€ ๐—š๐—ฒ๐—ฟ๐˜„๐—ฒ๐—น ๐—™๐—ผ๐˜‚๐—ป๐—ฑ๐—ฎ๐˜๐—ถ๐—ผ๐—ป and ๐— -๐—ก๐—ฒ๐˜ ๐—–๐—ต๐—ฎ๐—ป๐—ป๐—ฒ๐—น๐˜€ announce their chosen candidates for the ๐—Ÿ๐—ผ๐—ป๐—ด๐—ต๐—ผ๐—ฝ๐—ฒ ๐—ง๐—ฉ ๐—ช๐—ฟ๐—ถ๐˜๐—ถ๐—ป๐—ด residency!

๐—๐—ฒ๐˜€๐˜€๐—ฒ ๐—•๐—ฟ๐—ผ๐˜„๐—ป, ๐—ž๐—ฒ๐—ฒ๐—ป๐—ฎ๐—ป ๐— ๐—ฎ๐—ฟ๐˜๐—ถ๐—ป, ๐— ๐—ฎ๐—ฑ๐—ฒ๐—น๐—ถ๐˜‡๐—ฒ ๐—ฑ๐—ฒ ๐—Ÿ๐—ฎ๐—ป๐—ด๐—ฒ, ๐— ๐—ฎ๐—ฟ๐—ถ๐—น๐—ถ๐˜€๐—ฒ ๐—˜๐˜€๐˜๐—ต๐—ฒ๐—ฟ ๐˜ƒ๐—ฎ๐—ป ๐—ช๐˜†๐—ธ and ๐—ฆ๐—ถ๐—บ๐—ฝ๐—ถ๐˜„๐—ฒ ๐—™๐—ถ๐—ฑ๐—ฑ๐˜† ๐—ก๐—ด๐—ฐ๐—ผ๐—ฏ๐—ผ will be joining their mentors, ๐—ง๐—ถ๐—ป๐—ฎ ๐—ž๐—ฟ๐˜‚๐—ด๐—ฒ๐—ฟ, ๐—–๐—ฎ๐—ฟ๐—น๐—ฎ-๐— ๐—ฎ๐—ฟ๐—ถ๐—ฒ ๐— ๐˜†๐—ฏ๐˜‚๐—ฟ๐—ด๐—ต and ๐— ๐˜‚๐—ป๐—ฒ๐—ฒ๐—ฟ๐—ฎ ๐—ฆ๐—ฎ๐—น๐—น๐—ถ๐—ฒ๐˜€ (remote), from 10 to 23 November 2025 ๐—ฎ๐˜ ๐—ฃ๐—ฎ๐˜‚๐—น๐—ฒ๐˜ ๐—›๐—ผ๐˜‚๐˜€๐—ฒ ๐—ถ๐—ป ๐—ž๐˜„๐—ฎ๐—ก๐—ผ๐—ท๐—ผ๐—น๐—ถ for a practical and intensive ๐—บ๐—ฒ๐—ป๐˜๐—ผ๐—ฟ๐—ถ๐—ป๐—ด ๐—ฝ๐—ฟ๐—ผ๐—ด๐—ฟ๐—ฎ๐—บ๐—บ๐—ฒ.

Congratulations to our candidates, may the time you spend at Paulet House be a time of growth and inspiration.

๐—ฅ๐—ฒ๐—ฎ๐—ฑ ๐—บ๐—ผ๐—ฟ๐—ฒ about the different residencies and mentoring programmes on our website: https://jgf.org.za/residencies/
| | | | | | | | | | | | | | | |

๐—๐—ผ๐˜‚ ๐—บ๐—ฎ๐˜€๐—ฒ ๐˜๐—ฎ๐—ฎ๐—น: ๐—”๐—ณ๐—ฟ๐—ถ๐—ธ๐—ฎ๐—ฎ๐—ป๐˜€ ๐˜€๐—ฒ ๐—ธ๐—ผ๐—บ๐˜ƒ๐—ฎ๐—ป๐—ฑ๐—ฎ๐—ฎ๐—ป๐˜€ ๐—ฒ๐—ป ๐˜„๐—ฎ๐—ฎ๐—ฟ๐—ป๐—ฎ๐˜๐—ผ๐—ฒ๐˜€Waldimar Pelser gesels met die skeppers en inhoudsregisseurs van ky...
09/10/2025

๐—๐—ผ๐˜‚ ๐—บ๐—ฎ๐˜€๐—ฒ ๐˜๐—ฎ๐—ฎ๐—น: ๐—”๐—ณ๐—ฟ๐—ถ๐—ธ๐—ฎ๐—ฎ๐—ป๐˜€ ๐˜€๐—ฒ ๐—ธ๐—ผ๐—บ๐˜ƒ๐—ฎ๐—ป๐—ฑ๐—ฎ๐—ฎ๐—ป๐˜€ ๐—ฒ๐—ป ๐˜„๐—ฎ๐—ฎ๐—ฟ๐—ป๐—ฎ๐˜๐—ผ๐—ฒ๐˜€

Waldimar Pelser gesels met die skeppers en inhoudsregisseurs van kykNET se twee dokumentรชre reekse Die stories van Afrikaans en Jou mase taal. Watter nuwe insigte bied diรฉ reekse op Afrikaans en haar gemeenskap?

Met ๐——๐—ฎ๐—ป๐—ถ๐—ฒ ๐— ๐—ฎ๐—ฟ๐—ฎ๐—ถ๐˜€ (Brussel tot Karoo kandidaat 2023), ๐—ฅ๐—ผ๐—บ๐—ฎ๐—ป๐˜๐—ต๐—ฎ ๐—•๐—ผ๐˜๐—ต๐—ฎ, ๐—ฆ๐˜๐—ฒ๐—ฝ๐—ต๐—ฎ๐—ป๐—ถ๐—ฒ ๐—ฃ๐—ฒ๐—ธ๐—ฒ๐˜‚๐—ฟ

๐——๐—ฎ๐˜๐˜‚๐—บ: 14 Oktober 2025
๐—ง๐˜†๐—ฑ: 10:30
๐—ฉ๐—ฒ๐—ป๐˜‚๐—ฒ: Netwerk24 Diskoerstent
๐—ฃ๐—ฟ๐˜†๐˜€: Gratis
๐—ง๐˜†๐—ฑ๐˜€๐—ฑ๐˜‚๐˜‚๐—ฟ: 50 Min

Kaartjies: https://woordfees.co.za/program/gesprekke-oor-afrikaans-jou-mase-taal-afrikaans-se-komvandaans-en-waarnatoes/

08/10/2025

Die Departement Afrikaans en Nederlands van die Universiteit Stellenbosch nooi jou uit na Nathan Trantraal, Antjie Krog, Joan Hambidge en Gaireyah Fredericks se paneelgesprek oor kreatiewe skryfkunde. Die geleentheid vind op 20 Oktober by STIAS in Stellenbosch plaas.

Address

Somerset East
5850

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Jakes Gerwel Foundation posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Jakes Gerwel Foundation:

Share