Kruiskyk.tv Offisieël

Kruiskyk.tv Offisieël Sondae Ere Dienste 09:00 Kruiskyk Familie Sentrum - Helderberg


Volg ons op
Instagram! https://www.instagram.com/kruiskyk.tv/

04/10/2026

Kobus du Plessis - 04 Okt 2026 (Unimaginable peace)

04/10/2026

Goeiemore aan almal van oral - ons is dankbaar dat u saam met ons die Naam van die Here grootmaak !

04/10/2026

Geniet lof en aanbidding deur KFS orkes en 'n woord deur Pastoor Hennie Jacobs.

Welkom by ons eredienste – ’n plek waar God se teenwoordigheid sentraal staan.
Ons is ’n Heilige Gees-gedrewe kerk waar Jesus Christus verheerlik word en die Woord van God sonder kompromie verkondig word. Ons glo in lewende lof en aanbidding — van moderne lof- en aanbiddingsliedere tot ou Pinkster koortjies wat steeds gesalf en kragtig is. Ons is nie skaam vir die werking van die Heilige Gees nie, en ons gee Hom vryheid om te beweeg soos Hy wil.
Clemens Mans, die prediker, bring die boodskap met erns, waarheid en oortuiging, gegrond op die Bybel en onder leiding van die Heilige Gees. Hier word sonde sonde genoem, genade genade, en Jesus die enigste Weg, Waarheid en Lewe. Ons glo dat God se Woord steeds lewens verander, harte breek en mense vrymaak.
As jy verlang na egte Pinkster, diepte in aanbidding, kragtige prediking, en ’n atmosfeer waar die Heilige Gees welkom is, dan is jy op die regte plek. Hierdie dienste is vir dié wat honger is vir meer van God — nie godsdiens nie, maar verhouding.
� Teken in, deel en kyk saam – en laat die Heilige Gees jou ontmoet waar jy is.

Liedere:

Leeu van Juda
Everyday with Jesus
Die Naam van die Here Jesus
I lift my hands
Hallelujah/ He is Lord
How great is our God

Vir meer inligting, donasies, produkte en kontak besonderhede besoek gerus ons webtuiste by: www.kruiskyk.tv

Kruiskyk uitbreidingsfonds
Fnb
Rek no: 62222338370
Tak kode: 250655

Dankie vir u finansiële ondersteuning

02/10/2026

Jesus doen dit weer - 02 Okt 2026 (Neil Bowers)

02/10/2026

Gebedsversoeke - 02 Okt 2026 (Ep 81 Daniel in die leeukuil)

02/10/2026

Newton Bester - 02 Okt 2026 (Gebruik die talent wat God gegee het)

01/10/2026

Desmond Barry - 01 Okt 2026 (Positioned for blessing)

Send a message to learn more

Afsluiting van Pinkster Erfenis Konferensie 2026 - sal hierdie vyf dae nooit vergeet nie.
30/09/2026

Afsluiting van Pinkster Erfenis Konferensie 2026 - sal hierdie vyf dae nooit vergeet nie.

30/09/2026

Patrick Nell - 30 Sept 2026 (Geroep vir meer)

Address

47 Delson Circle, Somerset West Business Park
Somerset West
7150

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 19:00
Thursday 08:00 - 17:00
Sunday 09:00 - 12:00

Telephone

+27728906634

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kruiskyk.tv Offisieël posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Kruiskyk.tv Offisieël:

Shortcuts

Share

Category