19/09/2025
24 September 2025 Ons volgende episode van 4 King Fantasties en In & Om Suid-Afrika se kosmaak-reeks VAT JOU VURK gaan 'n baie baie lekker een wees, julle mag dit nie mis nie!
Ons kuier saam met legendariese Dozi in sy restaurant kombuis – en ons maak iets besonders in sy pizza oond... ’n Pizza Oond Burger
Dis uniek, dis smaakvol en dit gaan jou lus maak om sommer dadelik in jou eie oond te maak!
Skakel in en vat jou vurk – jy gaan beslis nie spyt wees nie!