01/11/2025
Op ons voorblad vir die maand van November is Rooksein. Lees meer op bladsy 4 & 5.
Die gewilde afrikaanse sanger en liedjieskrywer Ampie het hande gevat met die opkomende kunstenaar Tuin om die hartroerende lied 'Konfetti sonder kleur' aan luisteraars bekend te stel. Lees meer op bladsy 12.
Andriƫtte en Herman Kleinhans stel hul kragtige duet 'Napoleon' bekend. Lees meer op bladsy 22.
Hou jy van lekker musiek en vermaak? Dan is The Barnyard Theatre by Emperors Palace net die plek vir jou! Bespreek jou kaartjies nou! Vir meer sien bladsy 23.
Vir meer klik op die skakel om ons volledige November 2025 Tydskrif te sien.
ERM November 2025