
08/09/2025
BESTE JONGWYNE GEKROON II “Hierdie kompetisie is ‘n geleentheid om mee te ding en ‘n gevoel te kry van waarmee jou kollegas besig is. Dit, meer as enige ander kompetisie, is een vir die bedryf en nie die mark nie."
Wynmakers van die streek het Vrydag 29 Augustus by Klein Alto byeengekom om hul trofees na afloop van vanjaar se Stellenbosch-jongwynskou. te ontvang.