Bakrakkers

Bakrakkers Kook en Bak resepte vir klein rakkers. Kinders van so jonk as 3 jaar kan met so bietjie hulp van mam

GEVRIESDE JOGURT LEKKERTEBestanddele:Gekleurde 'fruitloops'Vanilla jogurt 1LVoedselkleurselSprinklesStap1:Verdeel jogurt...
19/05/2020

GEVRIESDE JOGURT LEKKERTE
Bestanddele:

Gekleurde 'fruitloops'
Vanilla jogurt 1L
Voedselkleursel
Sprinkles

Stap1:
Verdeel jogurt in 3 bakkies en kleur met klein bietjie voedselkleursel
Stap 2: Gooi in bakplaat
Stap 3: Gooi fruitloops in
Stap 4: Gooi 'sprinkles' oor en sit in vrieskas vir 12ure
Stap 5: Breek die jogurt in stukke en geniet!

Heerlikste 'peanutbutter cups'
02/05/2020

Heerlikste 'peanutbutter cups'

Pizza-broodjies (ouderdom 3+)Bestanddele:Tamatie pastasousBroodWit kaas/mozzarella kaas'Mix herbs' of origanum
27/04/2020

Pizza-broodjies (ouderdom 3+)

Bestanddele:
Tamatie pastasous
Brood
Wit kaas/mozzarella kaas
'Mix herbs' of origanum

Soetste Sjokolade-Kondensmelk fudge. (Mamma moet bietjie help)Bestanddele:500g wit baksjokolade1 blikkie kondensmelkKnip...
25/04/2020

Soetste Sjokolade-Kondensmelk fudge. (Mamma moet bietjie help)

Bestanddele:
500g wit baksjokolade
1 blikkie kondensmelk
Knippie sout
Doppie vanilla essence

LEKKER gesonde smoothies en 'vrugteysies' vir dol oggende.          #
22/04/2020

LEKKER gesonde smoothies en 'vrugteysies' vir dol oggende.
#

17/04/2020

Oreo cupcakes, 3 bestanddele...bitter maklik en lekker

'Bite size' Oreo cupcakes. Bitter maklik om te maak. 3 bestanddele.Wat het ek nodig:Oreo's x2 pakkeMelkBakpoeierStap 1: ...
17/04/2020

'Bite size' Oreo cupcakes. Bitter maklik om te maak. 3 bestanddele.

Wat het ek nodig:
Oreo's x2 pakke
Melk
Bakpoeier

Stap 1: Rol oreos fyn met koekroller en gooi in mengbak. Voorverhit oond tot 180'c
Stap 2: Gooi 1 koppie melk by
Stap 3: Gooi 1 eetlepel afgeplatte bakpoeier by
Stap 4: Meng goed saam, beslag is gereed!
Stap 5: Smeer cupcake pannetjie met bietjie botter/olie
Stap 6: Bak vir 10-15min
Stap 7: Geniet!

Maklikste poeding-roomys ooit! (3 bestanddele)Wat het ek nodig:Kitspoeding vanilla geur x2MelkVoedselkleursel x3kleureMe...
15/04/2020

Maklikste poeding-roomys ooit!
(3 bestanddele)

Wat het ek nodig:
Kitspoeding vanilla geur x2
Melk
Voedselkleursel x3kleure
Mengbakke
4 weggooibare koppies
Klitser
'Craft hout-stokkies'

Stap 1: Gooi kitspoeding in 'n mengbak
Stap 2: Gooi die melk by(lees aanwysings op poeding pakkie)
Stap 3: Klits saam
Stap 4: Verdeel poeding in 3verskillende mengbakkies
Stap 5: Gooi paar druppels voedselkleursel by elke bakkie
Stap 6: Meng saam en kyk net die mooi kleure
Stap 7: Verdeel poeding in koppies. Gooi kleur vir kleur in (laag op laag) Steek stokkie in elkeen
Stap 8: Sit in vrieskas oornag
Stap 9: Haal koppie af en geniet! :-)

Maklike vinnige Kaaspoffertjies met net 2 bestanddele(met bietjie hulp van mamma)Wat het ek nodig:1 eier gerasperde kaas...
13/04/2020

Maklike vinnige Kaaspoffertjies met net 2 bestanddele(met bietjie hulp van mamma)

Wat het ek nodig:
1 eier
gerasperde kaas
skilferkorsdeeg(1 vel uitgerol)
1 eetlepel water
mengbakkie
koekroller
klitser
koekiedrukker
bak kwassie
bakplaat

Stap 1: Voorverhit die oond tot 180'c. Rol die skilferkorsdeeg uit( Ek het dit die vorige aand reeds uitgehaal en vir die kinders ontvries)

Stap 2: Laat jou rakker vir jou solank die water en eiermengsel klits

Stap 3: Die kinders druk vormpies uit die skilferkorsdeeg

Stap 4: Sit die vormpies op die bakplaat op die bakpapier. Kinders smeer die eiermengsel op

Stap 5: Sit 'n bietjie kaas op elke vormpie

Stap 6: Bak vir 10-15min in die oond, haal uit en geniet!

Maklike sjokolade truffels. So so maklik, so lekker en so kindervriendelik!!Wat het ons nodig:250g mariebeskuitjies1/3 k...
12/04/2020

Maklike sjokolade truffels. So so maklik, so lekker en so kindervriendelik!!

Wat het ons nodig:
250g mariebeskuitjies
1/3 koppie kakoa of Milo
1 (400g) blikkie kondensmelk
1 koppie klapper
Ziplock sakkies
1groot en 1klein mengbak
Lepel
Koekroller

Stap 1: Gooi die Mariebeskuitjies in 'n Ziplock sakkie en dat jou rakker dit vir jou kap en rol.

Stap 2: Gooi die gekraakte beskuitjies in 'n groot mengbak

Stap 3: Meng die kakoa, kondensmelk en helfte van die klapper goed saam

Stap 4: Rol die mengsel in klein balletjies en doop dit in die oorblywende klapper

Stap 5: Sit in yskas vir 1-2ure

Stap 6: Geniet

Address

Stellenbosch

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Bakrakkers posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Bakrakkers:

Share

Category