05/09/2025
🎙️🔥 MFM 92.6 OP SLIM VANG SY BAAS 🔥🎙️
🌹 VS 🌵
MFM Rose: , &
MFM Dorings: , & .e_nathan
🎙️🔥 Die stryd is aan! 🔥🎙️
Ons omroepers is in twee spanne verdeel en baklei dit uit vir die groot prys van 💰 R10 000!
Wie gaan oorwin — die Rose of die Dorings? 👀
Daar’s net een manier om uit te vind...
Dankie , en die res van die VIA TV vir nog 'n lekker ervaring ❤️
👉 Skakel vanaand om 17:00 in vir op
🎶
📻 Heruitsending: Saterdae om 19:00.