Die Student

Die Student Intekenaars kan 'n e-pos aan [email protected] stuur vir 'n gratis, gewaarborgde kopie elke maa Die wenners sal in ‘n lukrake trekkeng gekies word. 2.

Kompetisie vrywaring:

Hierdie reëls geld vir alle kompetisies en weggeepryse in Die Student en op ons sosiale media platforms:
1. Personeellede van MediaSA, die borge van die prys, asook hul advertensie-agentskappe sowel as onmiddellike familie mag nie deelneem nie. 3. Pryse is nie oordraagbaar nie, en kan nie omgeskakel word in kontant nie. 4. Die beoordelaars se besluit is finaal. Geen korres

pondensie sal daaroor gevoer word nie. 5. MediaSA se personeel kan nie aanspreeklik gehou word vir enige prys wat verdwyn, beskadig word in die pos, of wat nadelig vir die ontvangers mag wees nie. 6. Neem asseblief kennis dat u automaties, deur u deelname aan ons kompetisies, in MediaSA se databasis geplaas word. 7. MediaSA wend elke poging aan om wenners te kontak. Pryse wat nie binne 30 dae geëis word nie, word verbeur.

13/10/2014

Wat is jou planne vir die Desember-vakansie?

02/09/2014

Baie geluk aan Deidré Odendaal wat 'n R1000 Turbovite-geskenkpak gewen het. Stuur vir ons jou posadres sodat jou pakkie gestuur kan word!

Matie-student Saterdagoggend verkrag; US laat vaar aandtoetse/-eksamens in 2015 (berig via Netwerk24)
01/09/2014

Matie-student Saterdagoggend verkrag; US laat vaar aandtoetse/-eksamens in 2015 (berig via Netwerk24)

Toetse en eksamen hoef in 2015 nie meer saans by die Universiteit Stellenbosch (US) afgelê te word nie. Dié besluit kom na verskeie universiteitstudente in verskillende voorvalle in die dorp deur misdadigers aangeval of beroof is.

Nóg 'n val-dood by die University of Pretoria: (artikel via Beeld)
01/09/2014

Nóg 'n val-dood by die University of Pretoria: (artikel via Beeld)

Nooddienste is Maandagoggend na die kampus van die Universiteit van Pretoria (UP) waar 'n persoon vermoedelik van die Geesteswetenskappe-gebou gespring of geval het. Besonderhede is skraps en die voorval is nog nie amptelik bevestig nie.

Hier is Bouwer Bosch se nuwe liedjie en musiekvideo getiteld 'God'. Hoe voel jy oor kerk en godsdiens? Laat weet ons deu...
01/09/2014

Hier is Bouwer Bosch se nuwe liedjie en musiekvideo getiteld 'God'. Hoe voel jy oor kerk en godsdiens? Laat weet ons deur hier kommentaar te lewer of stuur 'n e-pos na: [email protected]

geskryf deur Bouwer Bosch video deur Willem VAN DEN HEEVER en Bouwer Bosch

01/09/2014

Dit is Lente in die Boland! Mag jou dag propvol sonskyn wees.

Nick Hamman VS Pierre Greeff (VS Gareth Cliff)
13/08/2014

Nick Hamman VS Pierre Greeff (VS Gareth Cliff)

13/08/2014

Dankie vir almal se hulp. Simone is by die Groote Schuur Hospitaal gevind.

5FM se Nick Hamman (en voormalige aanbieder op MFM 92.6 - Move to the Music) en Die Heuwels Fantasties se Pierre Greeff ...
12/08/2014

5FM se Nick Hamman (en voormalige aanbieder op MFM 92.6 - Move to the Music) en Die Heuwels Fantasties se Pierre Greeff het vir die Augustus uitgawe van Die Student onderhoude met mekaar gevoer. Hulle praat oor Gareth Cliff en CliffCentral, die Economic Freedom Fighters en . Indien jy nog nie jou kopie van Die Student gekry het nie, ons plaas hom môre vir jou net hier!

KAPENAARS, HIERDIE GAAN JOU KWAAD MAAK: "Ek sal persoonlik enige dag die groot hoeveelheid snorre in Pretoria tel, voor ...
12/08/2014

KAPENAARS, HIERDIE GAAN JOU KWAAD MAAK: "Ek sal persoonlik enige dag die groot hoeveelheid snorre in Pretoria tel, voor ek ontbyt moet eet in 'n koffiewinkel waar almal hulle etes op Instagram sit." - Maggie Roodt, Die Student rubriekskrywer

Wen met Die Student en Turbovite! Jy kan 'n Turbovite-geskenkpak ter waarde van R1 000 wen! Al wat jy moet doen is om op...
12/08/2014

Wen met Die Student en Turbovite! Jy kan 'n Turbovite-geskenkpak ter waarde van R1 000 wen! Al wat jy moet doen is om op hierdie inskrywing kommentaar te lewer en te laat weet hoekom jy tonne energie nodig het. Deel dan hierdie status op jou tydlyn. Easy-peasy!

Address

Stellenbosch
7600

Telephone

079 277 1324

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Student posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Die Student:

Share