14/11/2025
Luister na hierdie lekker onderhoud op RSG met Dr. Elias Pretorius van Morton & Partners Radiologists.
Hy deel tien dinge wat jy van goeie radiologie moet weet.
Dr. Elias Pretorius vertel tien dinge wat jy van goeie radiologie moet weet.