23/12/2025
🎄✨ Kolskoot RADIO FEESSEISOEN-SLUITING ✨🎄
Kolskoot Radio sal gesluit wees van 24 Desember 2025 tot 3 Januarie 2026 terwyl ons bietjie herlaai, asem skep en die feesseisoen geniet. 🥂🌞
Uit die diepte van ons harte... DANKIE aan elke luisteraar, elke kunstenaar wat ons met hul musiek vertrou het, en elke produksiemaatskappy wat gehelp het om die magie op die lug te bring. Julle is die rede hoekom ons stories gehoor word en ons klank aanhou rol. ❤️🎶
Ons is 4 Januarie terug, harder, trotser en reg om 2026 saam met julle te laat klap!
Geseënde Kersfees en ’n voorspoedige Nuwe Jaar.
Bly veilig, bly lekker — en onthou…
Kolskoot Radio.....Waar stories klap en musiek skiet 🎙️🔥
Hello Media
Coleske Artist Management
Tania Fourie Promosies
Embrace The Brand Media
Reneé Murray
Musiciz Entertainment
Devographic Music Agency
Artist Village
Vonk Musiek