
21/05/2025
STRAND LEESFEES - 6 DESEMBER 2025
LEESFEES
STRAND
Strand
71140
Monday | 09:00 - 16:00 |
18:00 - 16:00 | |
Tuesday | 09:00 - 16:00 |
Wednesday | 09:00 - 16:00 |
Thursday | 09:00 - 16:00 |
Friday | 09:00 - 16:00 |
Be the first to know and let us send you an email when Suikerbekkie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.
Send a message to Suikerbekkie:
Hasepad help skrywers om hulle boeke op Amazon te plaas en bemark dat die rook trek. Stuur ‘n e-pos aan [email protected] en vertel ons meer oor jou boek en die manuskripte waaraan jy werk. Ons werk dan saam om jou boek op Amazon/Kindle te publiseer met die doel om 80% van die inkomste van elke boek, aan jou as skrywer oor te betaal. Amazon hap eers ‘n stukkie uit die brood en Hasepad se snytjie daarna is 20% - die skrywer kry dus die meeste geldjie vir al sy of haar harde werk. Laat weet, ons wag vir jou.