MJ Servant.Son.❤️
(1)

26/07/2025

Die Here is instaat om jou te bring in ń realiteit wat jy eens op ń tyd net van gedroom het!

Hy is God en buiten Hom is daar geen ander!!!

26/07/2025

Die dinge wat jou oog nog nie gesien het,jou oor nog nie gehoor het en in jou hart nog nie opgekom het nie dis wat die Here vir jou in stoor het!

23/07/2025

Mag die Here jou bring tot by ń plek waar jy nie dinge doen uit die behoefte van finansies nie,maar mag God jou so seën dat dit uit passie en liefde kom.

Daar is ń plek in die Here waar finansies nie ń faktoor is nie!

Iemand sê 'Here vat ons tot by daardie plek'

23/07/2025

Na elke kruis is daar ń kroon.Hou goeie moed.🙏😊

23/07/2025

Die diepte van jou verhouding met die Here word op die proef gestel in jou WAG seisoen...

Dis in jou WAG PERIODE waar jy gaan ontdek of jy God ken vir wie Hy is of net vir wat Hy kan doen...

Sou jy God ken VIR WIE HY IS sou jy weet dat al sou die vyeboom nie bot nie,die wingerd nie dra nie en of daar geen veë in die kraal is nie HY IS NOGSTEEDS GOD!!!

22/07/2025

Soms sal God aanvalle stuur om jou bewus te maak dat jy gearriveer het!😊

22/07/2025

Die Here gaan jou gebruik as voorbeeld...

Deur jou gaan die Here vir almal rondom jou wys dis moontlik.

21/07/2025

Die Here het ń dieper vlak vir jou wat wag!

Iemand sê 'Here vat my na my volgende vlak'

19/07/2025

Ek wil iemand bemoedig vandag "Die WIEL is nogsteeds aan die draai"

Die Here is nog nie klaar met jou nie.

Hy maak jou ń nuwe wessel.

18/07/2025

ń Pastoor sê paar jaar gelede vir my ń ding wat ek nie verstaan het op daardie oomblik nie...

Hy sê "Daar is ń gawe vir elke seisoen en ń seisoen vir elke gawe"

(Laat dit in sink asb)

Wanneer jy die bogenoemde verstaan sal jy nooit jaloers is op enige van jou koninkryk kollegas nie!

Ek verstaan nou.

17/07/2025

Groei maar solank jy net nie beter word nie...

17/07/2025

As U dit vir my doen sal ek die hele wêreld sê...DIT WAS U 😭😭😭😭😭😭😭😭🙌🙌🙌

JOU GETUIE IS NIE JOU EIE NIE!!!

VERTEL DIE WÊRELD DIT WAS GOD EN GOD ALLEEN!!!

Address

Sunnyside

Telephone

+27620885261

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when MJ posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to MJ:

Share