06/11/2025
Een van ons geliefde stalletjies, aanlynspens, se 'Katswink' Balsamiese Reduksie met swart vye, dadels en rum het onlangs twee gesogte toekennings ontvang by die 2025 SA Food and Beverage Awards en Aurora Taste Challenge, onderskeidelik.
Baie geluk met hierdie uitsonderlike prestasie! 🥳
Bestel jou Katswink vandag nog! Kontak Aanlynspens of bestel op Wolkmark vir afhaal by die Boeremark of aflewering by jou huis: https://wolkmark.co.za/product/katswink-balsamic-reduction/