Lil Deezy Record's

Lil Deezy Record's Ek het niks so ek kan niks gee maar ek probeer en ek weet as ek nie kan god gaan vir my n way maak πŸŽ™

03/01/2024

Ons almal het probleme n kruis wat hy of sy moet dra wurhπŸͺ§βœοΈ
Jy moet nie laat dit swaar raak....
So skid af wat toe swaar raakπŸͺ΅

29/12/2023

Jy het sowaar n lewe van jou self gekry. 🌐
Nou hoekom moet ons ander mense se lewe dop hou.πŸ‘€
Ek wet jou dis net om n man te sien waar hulle jou al kla sien .
Ons nasie heti mee n g.wete .
En jou swaarkry maak en is daai einste mense se gelukkigheid

God sien wat djy doen,en hy is nie onregversig nie

@πŸ“πŸ€«πŸ€ͺ

Address

Harmonyslot Staat
Uniondale
2205

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Lil Deezy Record's posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category