Die Burger Eiendomme

  • Home
  • Die Burger Eiendomme

Die Burger Eiendomme Opsoek na 'n holte vir jou voet? Of krap jy kop oor die marktoestande en ander eiendomskwessies? Moenie Eiendomme in Die Burger en op Netwerk24 misloop nie!

Kry inligting oor die huismark, kennerswenke en lees die rubrieke Deeltitelforum en Huiswaarts.

Tyd om af te skaal?
12/11/2024

Tyd om af te skaal?

Die besluit deur ouer huiseienaars van wanneer om af te skaal is geensins ’n maklike een nie.

Ken jou deelplan - nr. 3 in die rubriekreeks wys jou hoe.
12/11/2024

Ken jou deelplan - nr. 3 in die rubriekreeks wys jou hoe.

Ons het in die vorige twee rubrieke in meer detail gekyk na die magdom inligting wat daar op ’n deelplan weergegee word.

Nuwe geleenthede vir DPG Konstruksie
09/11/2024

Nuwe geleenthede vir DPG Konstruksie

Devmark Konstruksie, gestig in 2008 as ’n afdeling van die Devmark Eiendomsgroep, was oorspronklik verantwoordelik vir die bestuur van al die groep se konstruksieprojekte, met ’n fokus op die aftree-huissektor.

Eiendompitkos vir eiendomverkopers
09/11/2024

Eiendompitkos vir eiendomverkopers

Om eiendom te koop kry sy deel van erkenning vir die belangrike transaksie wat dit is. En met reg, dit is ’n groot en duur besluit wat ’n groot impak op jou gesinslewe, jou finansies en meer het.

Wie se verantwoordelikheid is die regmaak van lekkasies in 'n kompleks?
09/11/2024

Wie se verantwoordelikheid is die regmaak van lekkasies in 'n kompleks?

Lizelle Kilbourn, uitvoerende konsultant van STBB en rubriekskrywer vir Eiendomme, beantwoord ’n leser se vraag oor lekkasies in ’n deeltitelkompleks in hierdie week se uitgawe van Eiendomkopkrappers.

Lees 'n deelplan met insig. Die kenners wys jou hoe.
09/11/2024

Lees 'n deelplan met insig. Die kenners wys jou hoe.

Inligtingsblad nr.?2: In verlede Saterdag se rubriek is daar verwys na beide die nodigheid en doel van die wetgewer se voorskrif dat ’n deelplan vir ’n deeltitelontwikkeling voorberei móét word en spesifieke inligting moet weerspieël.

Huiswaarts is Eiendomme se eerste rubriek in 'n reeks geskryf deur die kenner Brian Mabotha wat fokus op eerstekopers.
08/11/2024

Huiswaarts is Eiendomme se eerste rubriek in 'n reeks geskryf deur die kenner Brian Mabotha wat fokus op eerstekopers.

Hierdie is Eiendomme se eerste weergawe van Huiswaarts – ’n rubriek wat spesifiek fokus op eerstekopers – wat aan die einde van elke maand wenke en raad sal deel oor hoe gemaak om jou eerste blyplek aan te skaf. Brian Mabotha, ’n jare lange kenner.

Studentebehuising op Stellenbosch. Stellies Student Stay gee raad.
08/11/2024

Studentebehuising op Stellenbosch. Stellies Student Stay gee raad.

Studentebehuising in die Eikestad is skaars, veral as die koshuislewe nie vir jou is nie. Eiendomme het met Petro Maas van Stellies Student Stay oor dié uitdaging in die studentedorp gepraat.

Eiendomkopkrapper  #2: Lewensregaankoop
08/11/2024

Eiendomkopkrapper #2: Lewensregaankoop

Lizelle Kilbourn, uitvoerende konsultant van STBB en rubriekskrywer vir Eiendomme, beantwoord ’n leser se vraag oor lewensregaankoop in vandeesweek se uitgawe.

Deeltitelforum  #67
08/11/2024

Deeltitelforum #67

In hierdie rubriek het Lizelle Kilbourn en ek al meermale verwys na die rol van ’n deelplan in deeltitelsake.

Address


Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Burger Eiendomme posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Die Burger Eiendomme:

Shortcuts

  • Address
  • Alerts
  • Contact The Business
  • Claim ownership or report listing
  • Want your business to be the top-listed Media Company?

Share