Veldbrand Koerant Schweizer-Reneke

  • Home
  • Veldbrand Koerant Schweizer-Reneke

Veldbrand Koerant Schweizer-Reneke Veldbrand Koerant Digital Community Newspaper is published weekly and distributed on various social media platforms.

08/08/2025
08/08/2025

💙💛🏑H O K K I E - B O R G🏑💛💙

Laerskool Schweizer-Reneke se 2de span hokkiedogters wil graag hul opregte dank en waardering uitspreek teenoor AECI Plant Health en Mnr. Eddie Louw vir julle ruim borgskap en ondersteuning.

Dankie dat julle in ons dogters belê en bydra tot hul ontwikkeling en liefde vir sport. Julle ondersteuning maak ’n groot verskil – nie net in ons span se voorkoms nie, maar ook in hul gees en trots op die veld.

Ons waardeer dit opreg! 🌱🏑

08/08/2025

💙💛🏑H O K K I E - B O R G🏑💛💙

’n Groot dankie aan Coetzer Grondbone! 🌱🏑

Ons wil graag ’n opregte woord van dank rig aan Coetzer Grondbone vir die borg van die 2de span hokkieseuns se splinternuwe hokkieklere.

Die seuns lyk besonders netjies en spoggerig – reg om met trots hul skool se naam te dra. Julle ondersteuning beteken vir ons baie en word opreg waardeer.

Dankie dat julle saam met ons in die toekoms van ons jong sportlui belê!


08/08/2025

💙💛🏑H O K K I E - B O R G🏑💛💙

🎉 ’n Groot dankie aan Hugo-Frans Bonsmaras! 🏑

Dankie vir die borg van ons 1ste span hokkie seuns se splinternuwe uitrustings. Die seuns kan nou met trots en styl die veld betree!

Ons waardeer julle ondersteuning en betrokkenheid opreg. 💙

08/08/2025

RUGBY | BAYER LEAGUE

Baie geluk aan ons O.15-rugbyspan wat silwermedaljes gewen het in die finaal van die Bayerliga!

You've made your school proud, keep pushing, keep growing, this medal is just the beginning of great things!

08/08/2025

TENNIS | VRYSTAAT MINI 4

🎾Baie geluk aan Sylvern Oberholzer wat die naweek deelgeneem het aan die Vrystaat Mini 4 in Bloemfontein. Hy en sy spanmaat het die dubbels gewen en hy eindig as naaswenner in die enkels in die seuns o.14-afdeling!

🔥 Incredible performance, Sylvern!
You showed heart, talent, and determination on the court. Winning the doubles and finishing second in singles at such a level is a remarkable achievement!

08/08/2025

HOCKEY | NOORDVAAL | HOKKIE
#1 Kleinskole Dogtershokkiespan in SA!
We did it again!!


Die oorwinning wat jul plek as die beste kleinskole hokkiespan in Suid-Afrika verseker het! Boonop is ons kapteine, Hesmé Janse van Vuuren ook as beste speler van die toernooi aangewys!

The girls have made their school and community proud with their hard work and team spirit throughout the season! What a privilege it was to see you in action!

'n Groot dankie aan ons afrigter, Enid Becker, vir haar puik leiding, jou invloed op die dogters is van onskatbare waarde, Me. Mathilde Strydom se organisering en Me. Melanie Grundeling wat gesorg het dat die dogters veilig reis en almal deurgaans op hoogte gehou het. Julle is almal deel van hierdie ongelooflike oorwinning!

AVBOB South Africa
05/08/2025

AVBOB South Africa

SCHWEIZER-RENEKE & AMALIA VELDBRAND KOERANT 08 AUGUST 2025To receive your free copy of the Veldbrand Koerant Newspaper b...
04/08/2025

SCHWEIZER-RENEKE & AMALIA VELDBRAND KOERANT 08 AUGUST 2025
To receive your free copy of the Veldbrand Koerant Newspaper by email please leave your details in the comment box.
To advertise contact 079 319 5552.

01/08/2025
01/08/2025

💙💛R U G B Y - N U U S💛💙

Baie geluk, Davin Salmonson👏🏼

L S R is ongelooflik trots op jou met jou keuring vir die NW Platteland 0/12 Sewesrugbyspan!

Jou harde werk, deursettingsvermoë en talent het jou hierdie wonderlike prestasie besorg. Hou aan droom en gee elke keer jou beste – die toekoms lyk blink!

Sterkte met die voorbereiding en elke wedstryd wat voorlê! 🏉💪

Address


Opening Hours

Monday 09:00 - 15:30
Tuesday 09:00 - 15:30
Wednesday 09:00 - 15:30
Thursday 09:00 - 15:30
Friday 09:00 - 15:30

Telephone

+27793195552

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Veldbrand Koerant Schweizer-Reneke posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

  • Address
  • Telephone
  • Opening Hours
  • Alerts
  • Contact The Business
  • Claim ownership or report listing
  • Want your business to be the top-listed Media Company?

Share