Upington Online.

  • Home
  • Upington Online.

Upington Online. Daily news updates from Upington, Keimoes, Kakamas, Augrabies, Kenhardt, Benede Oranje, Groblershoop

08/09/2026
15/06/2026
15/06/2026

South African National Blood Service, will be at Kalahari Mall.

Give the gift that truly matters.
Your donation can save up to 3 lives.
📌 Join us at Entrance 2
❤️TUESDAY 16 JUNE 2026 ⏰09:00 to 13:00
🎯 12+ Units

We need your help to save lives! Calling all Donors to save lives. Help us build stock.



15/06/2026

100 Wedstryde🏐. Een ongelooflike Uppie. 💙🧡

Baie geluk aan Lida Louw met haar 100ste wedstryd vir Uppies se 1ste Netbalspan!

Lida is soveel meer as net 'n uitstekende netbalspeler. As Hoofdogter, 1ste Span Kaptein en ware Uppie-ambassadeur leef sy elke dag ons waardes uit deur haar leierskap, toewyding, nederigheid en harde werk.

Om 100 keer die Uppie-kleure met trots te dra, verg opoffering, deursettingsvermoë en karakter. Jy lei deur voorbeeld, inspireer die spelers om jou en laat 'n blywende indruk op ons skoolgemeenskap.

Dankie vir die verskil wat jy maak, op én langs die baan. Ons is ongelooflik trots op jou en die voorbeeld wat jy vir jonger Uppies stel.

Baie geluk met hierdie besondere mylpaal, Lida!





💙🧡🏐

15/06/2026

Baie geluk Juffrou Y. van Kradenberg met u verjaarsdag. Mag dit ‘n goeie nuwe lewensjaar vir u wees.

Lekker verjaar! 💚

15/06/2026

Ons netbal spanne is regtig nie van die lig nie...

Simmies Bo!!!!

12/05/2026

SPORTMAN VAN DIE WEEK 🏑🔥

Uppies wens graag vir Roux Erasmus hartlik geluk met sy aanwysing as Hoërskool Upington en PVM se Sportman van die Week vir 4 – 9 Mei.

Roux het die afgelope naweek tydens die hokkie Liga-wedstryde in Kimberley ‘n ongelooflike 16 doele aangeteken — ‘n prestasie waarop enige speler trots kan wees.

Dis mos nou wat jy ‘n striker noem! 💥🏑

Jou harde werk, spelvernuf en koelkop-afronding voor die doelhok maak ons ongelooflik trots.

Baie geluk, Roux! Mag hierdie net die begin van nog groot hoogtes wees.






PVM Nutritional Sciences

12/05/2026

- BAIE DANKIE -

Hoërskool Duineveld wil graag ons opregte waardering uitspreek teenoor Desert Wolf Spur vir die heerlike ontbyt wat hulle vir ons eerste rugbyspan voorsien het voor hul wedstryde.

Dankie vir julle ondersteuning, gasvryheid en belegging in ons spelers. Dit beteken baie vir ons seuns om met vol mae en goeie gees die veld aan te pak.

Gemeenskapsondersteuning soos dié maak ’n groot verskil, en ons waardeer dit opreg.

12/05/2026

Address


Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Upington Online. posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Upington Online.:

Shortcuts

  • Want your business to be the top-listed Media Company?

Share