02/09/2025
Nu-Alcade Bonsmaras nooi jou na hulle 39ste produksieveiling: Presies geteel, noukeurig gekies.
Wanneer dit by Bonsmara genetika en gehalte kom, skroom die Nu-Alcade-groep nie om die standaard hoog te hou nie. Met hulle 39ste produksieveiling om die draai, is Bonsmara-boere – stoet én kommersieel, verseker van ’n aanbod wat funksionaliteit, prestasie en genetiese waarde kombineer.
Die veiling vind plaas op Donderdag, 25 September 2025 om 11:00 by die Warmbad Veemark, Bela-Bela. Hier wag ’n veilingskraal vol diere wat getuig van jare se toegewyde seleksie en presiese teelwerk deur die Nu-Alcade groep.
Wanneer dit by Bonsmara genetika en gehalte kom, skroom die Nu-Alcade-groep nie om die standaard hoog te hou nie. Met hulle 39ste produksieveiling om die draai, is Bonsmara-boere – stoet én kommersieël, verseker van ’n aanbod wat funksionaliteit, prestasie en genetiese waarde kombineer. Die ve...