Radio Roepsein

Radio Roepsein Ons mense
Ons radio
Jou Roepsein

Skakel in vir van Toeka tot Nou om 11:00! 🎵
30/09/2026

Skakel in vir van Toeka tot Nou om 11:00! 🎵

Vandag, 30 September, ná die 10:00-nuus gesels Frances met Okkie Anker van die SBB Sakekamer🎙️Okkie gaan ons meer vertel...
30/09/2026

Vandag, 30 September, ná die 10:00-nuus gesels Frances met Okkie Anker van die SBB Sakekamer🎙️

Okkie gaan ons meer vertel van sy besigheid, Lightning and Surge Solutions, asook hoekom dit voordelig is om deel van die Sakekamer te wees.

Dié gesprek sal vanaand om 18:00 ook op Wynand du Toit se YouTube-kanaal uitgesaai word.

👀 WIE IS DIT?Kan jy raai watter een van ons omroepers of nuuslesers skuil agter dié kinderfoto? Los jou raaiskoot in die...
22/09/2026

👀 WIE IS DIT?

Kan jy raai watter een van ons omroepers of nuuslesers skuil agter dié kinderfoto?

Los jou raaiskoot in die kommentaar! ⬇️

09/09/2026

Vandag is weer Woensdag en dis weer Musiekblyspel dag op Radio Roepsein. Ons het al verskeie blyspele op Woensdae behandel, onder andere:
The King and I
Sound of Music
Rosie
Les Miserables
My Fair Lady
Westside Story en andere...
Vandag sê ons "Goodbye Mr. Chips"
Skakel in om 11 uur vandag en beleef die Musiekblyspel saam met ons.

Los jou antwoord hieronder ⬇️⬇️⬇️
03/09/2026

Los jou antwoord hieronder ⬇️⬇️⬇️

Moenie vandag se Top 25 misloop nie!
21/08/2026

Moenie vandag se Top 25 misloop nie!

Address

Schröder
Upington
8801

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Radio Roepsein posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category