Minimal Press

Minimal Press Minimal Press is an established independent publishing company

Minimal Press is looking for an experienced sales representative (in the Western Cape, KwaZulu-Natal, Eastern Cape, Free...
09/07/2025

Minimal Press is looking for an experienced sales representative (in the Western Cape, KwaZulu-Natal, Eastern Cape, Free State, Northern Cape, North West, Gauteng, Limpopo, Mpumalamga) to assist in growing its footprint in the general book trade.

Responsibilities:

📚Generate sales of both frontlist and backlist titles by calling on bookstores, key accounts and customers.
📚Present sales proposals to new and existing customers.
📚Present monthly title submissions at store and head office level.

Requirements:

📚Excellent written and verbal communication in Afrikaans and English.
📚Previous sales experience in the book trade advantageous.
📚Able to negotiate and persuade.
📚Abilty to work under pressure.

Closing date: 25 July 2025.

ONS KOM VAN HIERDie Diana Ferrus-prys 2024Hierdie bundel is ’n viering van die mense en die taal wat Afrikaans laat lééf...
08/07/2025

ONS KOM VAN HIER
Die Diana Ferrus-prys 2024

Hierdie bundel is ’n viering van die mense en die taal wat Afrikaans laat lééf – nie net in boeke en skole nie, maar in strate, kombuise, moskees, kerke, sitkamers en taxi’s. Ons kom van hier bring die stemme van digters uit al die uithoeke van Suid-Afrika en Namibië bymekaar: van die Karoo tot die Kaapse Vlakte, van plattelandse dorpe tot stedelike woonstelle.

Hier praat Afrikaans in drie tonge: Standaardafrikaans, Kaaps en Nama-Afrikaans. Elke gedig is ’n vingerafdruk – uniek, lewendig, deurdrenk van kultuur, geskiedenis en identiteit. Hier kry jy nie ’n eenvormige of gesuiwerde Afrikaans nie. Jy kry die Afrikaans van ons mense: rou, eerlik, mooi.

Die Diana Ferrus-prys is geskep ter ere van ’n digter wie se woorde ’n vrou huis toe gebring het – en vandag bring daardie gees van versoening, geregtigheid en trots hierdie digters byeen in een boek. Uit meer as 200 inskrywings is 70+ finaliste gekies, elk met hul eie storie, klank, ritme en waarheid.

Hierdie is nie net ’n bundel poësie nie – dis ’n dokument van ons tyd. ’n Taal-argief. ’n Getuienis van ’n Afrikaans wat nie behoort aan een klas of kleur nie, maar aan almal wat sê: Ons kom van hier.

What if one click could turn your life upside down?Felicity Wainwright is invisible—until she meets Trendy Girl online.A...
22/05/2025

What if one click could turn your life upside down?

Felicity Wainwright is invisible—until she meets Trendy Girl online.
Alora Rossi has just landed in Honeydale, carrying secrets she won’t share.

When these two girls swap lives in a sudden twist, everything changes.
Fears rise. Truths unravel. And each is trapped in a life that isn’t hers.

Can you really run from yourself when someone else is wearing your shoes?

The Steps She Takes by Pascalle Jacquelin is a gripping, fierce story about identity, friendship, and fighting to find your place in a world that won’t see you.

Bold. Twisty. Heart-first.
Coming this June from Minimal Press

COMING THIS MAY from Minimal Press Shadows in the veld by Jan WeidemanGet ready for a powerful new novel that sweeps acr...
09/04/2025

COMING THIS MAY from Minimal Press
Shadows in the veld by Jan Weideman

Get ready for a powerful new novel that sweeps across Africa’s rugged heart.

Shadows in the veld is an epic tale of survival, ambition, and transformation set in Africa's harsh, majestic landscapes. Three men—Sefako, Ben, Logan, and others—journey from different worlds to seek fortune and freedom. As their fates intertwine across generations, they battle over land, wealth, and love, forging bonds of fierce loyalty and bitter. rivalry. Amid Africa's untamed beauty, they face greed, resilience, and the harsh realities of life, revealing the continent's promise and peril—a tribute to the human spirit, endurance, and the cost of ambition.

Written by Jan Weideman, who grew up in rural South Africa and brings a lifetime of lived experience to every page, this novel captures the raw, relentless pulse of the continent.

Zalman Davis: "Kortverhaalbundels maak nie geld nie, maar die literêre waarde daarvan is soveel groter, en ek d**k dis n...
06/02/2025

Zalman Davis: "Kortverhaalbundels maak nie geld nie, maar die literêre waarde daarvan is soveel groter, en ek d**k dis nodig om ’n platform vir opkomende skrywers te skep waar hulle blootstelling vir hul werk kan kry."

"Kortverhaalbundels maak nie geld nie, maar die literêre waarde daarvan is soveel groter, en ek d**k dis nodig om ’n platform vir opkomende skrywers te skep waar hulle blootstelling vir hul werk kan kry."

Hello, Mzansi and Vietnam!After a short Lunar New Year break, we’re back and ready to dive into fresh stories, bold idea...
03/02/2025

Hello, Mzansi and Vietnam!

After a short Lunar New Year break, we’re back and ready to dive into fresh stories, bold ideas, and exciting projects. Stay tuned—big things (and mini books) are coming!

🎉✨ Happy Lunar New Year! ✨🎉  Minimal Press will be taking a short break from 24 January to 3 February to celebrate the C...
23/01/2025

🎉✨ Happy Lunar New Year! ✨🎉

Minimal Press will be taking a short break from 24 January to 3 February to celebrate the Chinese Lunar New Year. During this time, our team in Hanoi will be offline, but don't worry—our South African representative will be available for any queries at [email protected].

Wishing you a joyful, prosperous, and book-filled Year of the Snake! 🐍📚

We'll be back soon with exciting updates, so stay tuned!

EK HERHAAL JOU | BESKIKBAAR FEBRUARIE 2025Die Ingrid Jonker: L’ Art Poétique-digkompetisie is ’n projek waarmee Minimal ...
21/01/2025

EK HERHAAL JOU | BESKIKBAAR FEBRUARIE 2025

Die Ingrid Jonker: L’ Art Poétique-digkompetisie is ’n projek waarmee Minimal Press publikasiegeleenthede vir opkomende én gevestigde digters skep.

Dié kompetisie vind elke jaar plaas ter herdenking aan Ingrid Jonker vir haar bydrae tot die Afrikaanse letterkunde.

Vanjaar is daar opwindende stemme waaronder Gérard Rudolf, An-Mari Basson en Cornel Menge.

Die samesteller vir "Ek herhaal jou" is Zalman S. Davis.

📢 Wen ‘n kopie van Boere by Thabazimbi en ander verhale! 📚Is jy lief vir Afrikaanse kortverhale? Hier is jou kans om ‘n ...
07/01/2025

📢 Wen ‘n kopie van Boere by Thabazimbi en ander verhale! 📚

Is jy lief vir Afrikaanse kortverhale? Hier is jou kans om ‘n wonderlike boek in die hande te kry! 😍

Volg hierdie maklike stappe om deel te neem:
1️⃣ Like hierdie plasing.
2️⃣ Deel dit met jou vriende.
3️⃣ Volg ons Facebook-blad, Minimal Press.

📅 Sluitingsdatum: Vrydag, 19 Januarie 2025.
🎉 Die wenner sal op 20 Januarie 2025 aangekondig word!

Moenie hierdie kans mis nie – neem deel! 🥳💥

BOERE BY THABAZIMBI EN ANDER VERHALE

"Boere by Thabazimbi en ander verhale" is 'n versameling kortverhale wat die inskrywings van die 2024 Chris Barnard-kortverhaalprys bevat.
Dié bundel bied 'n verskeidenheid verhale wat die diepte en diversiteit van Afrikaanse kortverhaalkuns ten toon stel.
Die wenner van die 2024 Chris Barnard-prys is Albert Maritz met "Boere by Thabazimbi".

Curtley Pitt is ’n dinamiese Suid-Afrikaanse kunstenaar bekend vir sy veelsydigheid. Met talente wat strek oor toneelspe...
07/01/2025

Curtley Pitt is ’n dinamiese Suid-Afrikaanse kunstenaar bekend vir sy veelsydigheid. Met talente wat strek oor toneelspel, skryf, aanbieding, stemopnames en radio, navigeer hy moeiteloos verskeie kreatiewe velde en onderskei homself as ’n veelvlakkige storieverteller. Hy het in verskeie KykNet-sepies en rolprente verskyn en dien as ’n gereelde stemkunstenaar en vertaler by Overklank.

Curtley se passie vir storievertelling het hom in 2022 erkenning besorg as een van die vyf NATI Jongsterre onder die gesogte Jakes Gerwel Stigting. In 2023 het sy debuuttoneelstuk, Mooiplaas, by die Suidoosterfees in première gegaan, wat ’n deurslaggewende oomblik in sy artistieke reis was.

FRANSJOHAN PRETORIUS | TWEEDEPRYSWENNER VAN DIE 2024 CHRIS BARNARD-PRYS Fransjohan Pretorius is emeritus-professor in ge...
07/01/2025

FRANSJOHAN PRETORIUS | TWEEDEPRYSWENNER VAN DIE 2024 CHRIS BARNARD-PRYS

Fransjohan Pretorius is emeritus-professor in geskiedenis aan die Universiteit van Pretoria. Hy het sy kwalifikasies aan die Universiteit van Pretoria, die Rijksuniversiteit van Leiden en die Universiteit van Suid-Afrika verwerf.

Hy is die skrywer en/of redakteur van agt boeke oor die Anglo-Boereoorlog. Hy het die Recht Malan-prys, die Ou Mutual-prys en die Rapportryersprys vir sy boek Kommandolewe tydens die Anglo-Boereoorlog ontvang. Die Engelse uitgawe, Life on commando during the Anglo-Boer War, was die naaswenner van die Sunday Times Alan Paton-toekenning. Hy het ook die Stalsprys vir geskiedenis van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns, die Prestige-prys van die FAK, die Rapportryersprys en die Jan H. Marais-prys ontvang.
Hy is redakteur van Geskiedenis van Suid-Afrika: Van voortye tot vandag.
Hy was tussen 2005 en 2022 voor-sitter van die Geskiedeniskommissie van die Suid-Afrikaanse Aka-demie vir Wetenskap en Kuns.

Hy is getroud met Laurette, buitengewone professor in rekenaarwetenskap aan die Universiteit Stellenbosch. Hulle het drie kinders en vier kleinkinders.

ALBERT MARITZ | WENNER VAN DIE 2024 CHRIS BARNARD-PRYSAlbert is 'n gevierde Suid-Afrikaanse akteur, vervaardiger/regisse...
07/01/2025

ALBERT MARITZ | WENNER VAN DIE 2024 CHRIS BARNARD-PRYS

Albert is 'n gevierde Suid-Afrikaanse akteur, vervaardiger/regisseur en skrywer.

Hy tree op in gesogte teaterproduksies soos die eenmanstuk, "Stander", "Die Toneelstuk" van Breyten Breytenbach, en musiekblyspele soos "Heidi" en "Rooikoppetjie".
Die Artes-toekenning word aan hom toegeken as beste akteur vir sy vertolking van "Herman" in die televisiereeks, "Konings". Onlangs was hy te sien in die reekse, "Een keer om die son" en "Kelders van Geheime".
Internasionaal werk hy aan films in die geselskap van Clint Eastwood, Matt Damon en Morgan Freeman, en beskou sy hoogtepunt as akteur toe hy die pa vertolk het in "'n Man soos my Pa".

As vervaardiger/regisseur bring hy stukke op die planke soos Chris Barnard se "Pa, maak vir my 'n vlieër, Pa" en "Taraboemdery". Hy regisseur nóg 'n Chris Barnard-produksie, "Die Rebellie van Lafras Verwey" wat Fleur du Cap-toekennings verdien vir regie, beste akteur en gewildste produksie.
Hy skep films soos "Lenteblom" en musikale dokumentêre vir TV soos "Elders aan Diens".

As skrywer brei hy sy bydrae tot ons kultuurskat uit en verdien gesogte toekennings vir poësie en kortverhale.

Address

Vanderbijlpark
<<NOT-APPLICABLE>>

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Minimal Press posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Minimal Press:

Share

Category

Minimal Press - changing the publishing industry

Minimal Press is a newly established independent publishing company that publishes books based on the quality of the story telling, the literary value, and the prospect of sufficient sales to make each project financially viable. Minimal press covers all expenses involved in the publishing of both print and eBooks. We work closely with our authors throughout the publishing process and in promotion.

Minimal Press offers a new approach with higher percentage returns for authors. We have good distribution throughout South Africa to all leading bookstores, print on demand (POD) distribution in Germany, Austria, Switzerland and the Netherlands. Furthermore, we have partnered with a translation company to translate our titles, depending whether or not there is a market or that it is profitable, into 15 languages.