24/01/2022
Halloo julle!!!
Die wat al op die blad is, baie welkom! Ek wil net vinnig vir julle verduidlik dat Models Unlimited nou aan 'n nuwe eienaar behoort en sy doen als in haar vermoΓ« om als reg te kry om binnekort haar deure te kan open.
Ons beoog om die inskrywing vorms voor die tyd beskikbaar te stel vanaf 1 Maart en sal by ons kantoor op 1 Macowen beskikbaar wees waar die klasse ook sal plaas vind.
Die mikpunt is om 1 Maart ons deure te open en kan nie wag om julle almal daar te sien nie!! π
Selfde Plek, Selfde Logo, Selfde ReΓ«ls!
Sien julle binnekort ππΌ
Kantoor lyn sal ook teen Vrydag beskikbaar wees vir enige navrae π
Models Unlimited
βοΈ (016) 110-0153
ππΌππΌππΌππΌππΌππΌππΌππΌππΌππΌππΌππΌππΌππΌππΌππΌππΌ
Hello everyone !!!
Those who are already on the page, very welcome! I just want to quickly explain to you that Models Unlimited now belongs to a new owner and she is doing everything in her power to get everything ready to open its doors soon.
We aim to make the entry forms available ahead of time from 1 March and will be available at our office on 1 Macowen where the classes will also take place.
The goal is to open our doors on March 1st and can not wait to see you all there !! π
Same Place, Same Logo, Same Rules!
See you soon ππΌ
Office line will also be available by Friday for any inquiries π
Models Unlimited
βοΈ (016) 110-0153