12/12/2025
**Like, Share,Tag en Wen **
Kersfees is om die draai en ons het n Lekker Kersfees hamper om te Wen. Die Hamper bestaan uit n Gepekelde Beestong, Gammon, Bees Soutvleis en n Pasta Slaai. 😋😋
Hoe om in te skryf vir die kompetisie?
Follow ons Facebook Bladsy, Share die Kompetisie en Tag jou Vriende.
Kompetisie begin vandag 5 Desember en sluit 24 Desember.
Vaalslaghuis
Ons ken vleis
060 485 6940