23/08/2026
VCR TV is 'n nuwe en unieke platvorm waar jy musiek en musiek- videos kan geniet in jou taal - Afrikaans, met 'n titseltjie Engels by gegooi.
Geniet 'n wye verskeidenheid programme op jou Selfoon en Android TV fasiliteit.
Programme soos :
🕺"Terug Na Die 80's"
💃"Dans In Afrikaans"
🕶"Retro Remix" .. en nog baie meer...
Besoek die Facebook blad - VCR TV In Jou Taal of op Tik Tok ".TV"
- en ontdek 'n hele nuwe wêreld van vermaak soos nog nooit tevore - in Afrikaans