Vivo Boerebemarkingsdag

Vivo Boerebemarkingsdag Limpopo se GROOTSTE Boeredag!

'n Fantastiese netwerk en promosie geleenthede vir enige besigheid!

🌟 Spesiale dank aan PD Otto 🌟By die Vivo Boerebemarkingsdag kan ons altyd reken op PD Otto Elektries se ondersteuning. J...
04/09/2025

🌟 Spesiale dank aan PD Otto 🌟

By die Vivo Boerebemarkingsdag kan ons altyd reken op PD Otto Elektries se ondersteuning. Jaar na jaar staan hulle die geleentheid by – nie net met borgskap van elektrisiteit nie, maar ook deur hul indrukwekkende uitstalling van enjins en toerusting wat altyd groot belangstelling lok.

Hierdie jaar was geen uitsondering nie: besoekers kon weer die nostalgie en vakmanskap van ou masjiene beleef, alles moontlik gemaak deur PD Otto se toewyding en passie. πŸ™Œ

Dankie vir jou lojale ondersteuning en uitstekende diens, PD Otto – julle is ’n groot deel van die sukses van ons Boeredag!

02/09/2025

β€œEk d**k ons kan met Ε‰ glimlag sΓͺ dat vanjaar regtig Ε‰ reusesukses was. Ons is ongelooflik dankbaar en voel geseΓ«nd. Die uitstallings was propvol, daar was regtig baie voete deur die terrein, en ons hele span het hard gewerk om te verseker dat alles seepglad verloop.”

25/08/2025

Address

Vivo

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Vivo Boerebemarkingsdag posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Vivo Boerebemarkingsdag:

Share