Fontein Uitgewery

Fontein Uitgewery Fontein Uitgewery is ‘n gesamentlike inisiatief van die Instituut vir Christelike Onderwys en Aros

Fontein Uitgewery het in 2017 tot stand gekom en is ‘n gesamentlike inisiatief van die Insituut vir Christelike Onderwys en Aros. Ons gee ‘n wye verskeidenheid boeke uit, hoofsaaklik in Afrikaans wat strek van ‘n unieke Christelike kurrikulum, christelike verrykende boeke, kinderboeke en akademiese boeke. Afrikaans as taal is vir ons belangrik en deur kwaliteit Afrikaanse publikasies wil ons ook ‘

n bydra lewer tot Afrikaanse literatuur. Dit stel FU in staat om dit as 'n geleentheid te gebruik ter uitbouing van God se koninkryk en om die Woord verder uit te dra in die primêre, sekondêre en tersiêre sektore van opleiding. D.m.v die skool-kurrikulum wat deur ICO ontwikkel word, word skole bereik. Die publikasie van tersiêre hulpmiddels vir AROS is van kardinale belang vir die opleiding van onderwysstudente met Christelike leer as fondament. Die doel van FU is om 'n meer effektiewe bydrae te lewer to die uitbou van kwaliteit Christelike onderrig in Suid-Afrika. Vele ander Christelike publikasies en kursusse is beskikbaar en word ontwikkel vanuit die pen van AROS en ICO. Al die publikasies is tans beskikbaar by Boekenhout boek- en aanlyn winkel asook direk by die ICO of Takealot.com.

12/06/2026
09/06/2026

Enjoy John Calvin’s Institutes as you’ve never enjoyed it before! Fast-paced, accessible, and theologically rich, this graphic novel follows Theo and Geneva as they join Calvin on the grand adventure of knowing God.

Get your copy on. our website!

09/06/2026

A volume full of practical, biblical advice on Christ-centered family living, communicating with family members, living with an unbelieving spouse, family guidance and discipline ―and many other areas. Pastors, counselors, and study groups will value this work for its insight, clarity, and faithfulness to God’s Word.

Now available on our website! (boekenhout.aros.ac.za)

18/05/2026

Christus, Die Middelpunt van die Wêreldgeskiedenis deur Johan Nel is nou beskikbaar by Boekenhout Boekwinkel!

Hierdie kragtige werk neem jou deur die profesieë van Openbaring: verlede, hede én toekoms en toon hoe Christus die middelpunt van alles is.

🛒 Bestel jou eksemplaar vandag: boekenhout.aros.ac.za

Fontein Uitgewery ondersteun die landswye veldtog van Lig in Duisternis Uitgewers rondom die hemelvaart van Christus. Di...
14/05/2026

Fontein Uitgewery ondersteun die landswye veldtog van Lig in Duisternis Uitgewers rondom die hemelvaart van Christus. Die inisiatief sluit ’n manifes en aanlyn petisie in wat Christene, skole, gemeentes en organisasies oproep om die koningskap van Jesus Christus openlik te erken.

Die doel is om groter bewustheid te skep oor die betekenis van Hemelvaartdag in Suid-Afrika.

Ons nooi jou uit om deel te neem: teken die manifes en help om die betekenis van Hemelvaart weer sigbaar te maak.

Boekenhout Boekwinkel Lig in Duisternis Uitgewers

Lig in Duisternis Uitgewers stel ’n landswye veldtog bekend rondom die hemelvaart van Christus, met ’n openbare manifes wat alle Christene, skole, gemeentes, organisasies en owerhede oproep om die Koningskap van Jesus Christus openlik te erken en prakties te eer. Die veldtog, wat ’n aanlyn pet...

07/05/2026

Neem asseblief kennis dat die Aros-kampus op Vrydag 8 Mei 2026 gesluit sal wees.
Daar sal geen toegang tot die kampus wees nie.
Alle personeel sal wel per e-pos beskikbaar wees.

Alle werksaamhede op kampus sal weer vanaf Maandag 11 Mei 2026 normaal voortgaan.

23/04/2026

Lees vandag jou gunsteling boek!

21/04/2026

Het jou skool ‘n vakante pos wat wag om gevul te word?

By Aros bring ons jou direk in verbinding met gemotiveerde, roepingsgedrewe onderwysstudente – gereed om ‘n verskil te maak. Ons deel jou vakature direk op ons studente se WhatsApp-groepe, volgens hul studiefase, sodat jy die regte kandidate vinnig bereik.

Moenie tyd mors nie. Stuur vandag nog jou skool se vakante poste per WhatsApp of e-pos en adverteer dit heeltemal gratis.

Die regte onderwyser of -assistent is binne jou bereik – stuur net een boodskap om die geskikte kandidaat vir jou skool te vind.

WhatsApp: 083 469 7719
E-pos: [email protected]

Hoërskool Noordheuwel Afrikaanse Hoër Seunskool - Affies Hoërskool Stellenbosch Helpmekaar Kollege Hoërskool Zwartkop Hoërskool Secunda Hoërskool Nylstroom Hoërskool Bastion Hoërskool Pretoria-Noord Die Hoërskool Menlopark Hoërskool Frikkie Meyer

Address

Gereformeerde Kerk Totiusdal H/v Starkey & Spioenkopstraat
Waverley
0186

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:00
Tuesday 08:00 - 16:00
Wednesday 08:00 - 16:00
Thursday 08:00 - 16:00
Friday 08:00 - 16:00

Telephone

0123322557

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Fontein Uitgewery posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Fontein Uitgewery:

Share

Category