05/06/2026
Hier is 'n lusmakertjie vir Die Papier Praat se eerste episode. Kyk dit nóú: https://youtu.be/-QxW38K-QVw
Teken in op die kanaal en sit die "notifications" aan om op die hoogte te bly van die belangrikste nuusgebeure in Afrikaans.