28/12/2025
π₯β¨ Oujaar Bykosse by Zip Coffee Shop! β¨π₯
Maak jou Oujaarsaand maklik Γ©n lekker π
Ons het heerlike bykosse beskikbaar:
π Aartappelslaai
π₯ Beet Slaai
π Curry Noodle Slaai
π₯ Mayo Noodle Slaai
π° Slegs R30 per persoon
π 157 Constantia Str
π Bestel nou: 061 647 6183
Moenie misloop nie β voorraad is beperk! π