Kaapse Wynland FM

Kaapse Wynland FM Die Christen Stem Van Die Wynland.

08/06/2025

Kaapse Wynland FM - Jou Stem Van Inspirasie

Is uiteindelik in die proses om te registreer om die eerste 24uur Christen Radio Stasie te bekom wat vanaf en vir die Kaapse Wynland gaan uitsaai maar ons het U hulp nodig om die owerhede te oorreed om 'n lisensie aan ons toe te staan.

Hoe om ons te ondersteun. Plaas eenvoudig asb u Naam en Van asook die dorp waarin u woo in die comment blok en noem dat u ons ondersteun in ons aansoek om n radio lisensie te bekom.

My werk en jou werk, Ons Almal se werk is God se werk.

Dankie vir u ondersteuning byvoorbaat.

Address

Wellington

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kaapse Wynland FM posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Kaapse Wynland FM:

Share

Category