16/10/2025
"Die span werk hard aan die duikslag en fisieke spel." se Evergreens Wellington Afrigter Duran Brandt
Evergreens Wellington RFC
Evergreens Wellington reis na Citrusdal om hierdie naweek, 18 Oktober 2025, teen Young Diggers te speel. Beide spanne het teenoorgestelde resultate behaal in hul openingswedstryde van die Boland Rugby Super 16-kompetisie, met Evergreens wat Saldanha Tigers met 22-8 oorheers het en Lovedale wat Young...