27/11/2025
Sport | Gr. 11-leerling Stiaan van den Heever van Hoërskool Ermelo is as die algehele wenner van die Roof of Africa Hard Enduro-resies se bronsklas gekroon.
Lees meer hier: https://www.citizen.co.za/network-news/network-sport/2025/11/27/kyk-jong-ermeloer-wen-sy-klas-tydens-motorfietswedren-in-lesotho/