03/06/2026
Die eerste episode van Die Papier se YouTube-nuusprogram, Die Papier Praat, word op Donderdag 4 Junie vrygestel.
Teken in op die YouTube-kanaal en sit die kennisgewings aan om nie hierdie episode mis te loop nie: https://ow.ly/nL3f50Z5AFe