Heuningberg Media

Heuningberg Media Heuningberg Media, is 'n aanlyn Nuus blad, wat daarna streef om plaaslike nuus met ons plaaslike mense te deel.

Soos die spreekwoord se 'local is lekker', en dis dieselfde leuse wat ons met Heuningberg Media wil bevorder.

Thanks for being a top engager and making it on to my weekly engagement list! 🎉 Emma-gene Saville, Doleen Stevens, Oggie...
22/12/2025

Thanks for being a top engager and making it on to my weekly engagement list! 🎉 Emma-gene Saville, Doleen Stevens, Oggie Ahrends, Catherine Ross, Jodine Braaf, Maril Arendse, Hazel Pieterse, Marinique Kapot, Anton Franken, Regina Immelman, Mercy Swanepoel, Sylvia Geldenhuys, Charmaine Wilschut, Shane Afr

21/12/2025
7 years ago I wrote this, randomly, and it got published in the Suidernuus.Not knowing that 7 years later I would be own...
20/12/2025

7 years ago I wrote this, randomly, and it got published in the Suidernuus.

Not knowing that 7 years later I would be owning my own Media/news company, writing my own articles and touching people's lives.

19/12/2025

IMPORTANT NOTICE: EARLY OFFICE CLOSURE

Please be advised that the Management Services Building will close at 12:00 today, Friday, 19 December 2025. Normal operations will resume on Monday morning, 22 December 2025, at 08:00.

We apologize for any inconvenience this early closure may cause and appreciate your understanding.

___________________________________________

BELANGRIKE KENNISGEWING: VROEË KANTOORSLUITING

Neem asseblief kennis dat die Bestuursdienstegebou vandag, Vrydag 19 Desember 2025, om 12:00 sal sluit. Normale bedrywighede sal Maandagoggend 22 Desember 2025 om 08:00 hervat word.

Ons vra om verskoning vir enige ongerief wat hierdie vroeë sluiting mag veroorsaak en waardeer u begrip.

18/12/2025

UNPLANNED WATER OUTAGE – MILL PARK, BREDASDORP, 18 December 2025, 06:45

The Cape Agulhas Municipality would like to inform residents that an unplanned water outage is currently affecting Mill Park, Bredasdorp, due to a burst water pipe.

Affected areas:
• Mill Park
• Surrounding streets and neighbourhoods, including Agterlang Street

Estimated duration:
Approximately 4 hours

Our technical team is on site and working to repair the burst and restore water supply as soon as possible. Updates will be shared as more information becomes available.

We apologise for the inconvenience and thank residents for their patience and understanding.

---

ONBEPLANDE WATERONDERBREKING – MILL PARK, BREDASDORP, 18 Desember 2025, 06:45

Die Kaap Agulhas Munisipaliteit wil inwoners in kennis stel van ’n onbeplande wateronderbreking in Mill Park, Bredasdorp, as gevolg van ’n waterpyp wat gebars het.

Geaffekteerde areas:
• Mill Park
• Omliggende strate en woonbuurte, insluitend Agterlangstraat

Geskatte duur:
Ongeveer 4 uur

Ons tegniese span is tans op die toneel en werk daaraan om die probleem te herstel en die watertoevoer so spoedig moontlik te herstel. Verdere opdaterings sal gedeel word soos inligting beskikbaar raak.

Ons vra om verskoning vir die ongerief en dank inwoners vir hul geduld en begrip.

17/12/2025

NO FIREWORKS

The Cape Agulhas Municipality wishes to remind all residents and visitors that the discharge of fireworks is strictly prohibited within the municipal area. This includes private properties, beaches, and all public spaces.

Please be aware that the sale of firecrackers and fireworks in general is illegal. We strongly encourage community members to report any instances where firecrackers or fireworks are being sold to the public. Your cooperation is essential in ensuring the safety and well-being of our community. Thank you for your understanding and support.

Report illegal activities to:
CAM Protection Services: 028 425 5600
CAM (24hours): 028 425 5500
Standby: 082 457 1774

Shout out to my newest followers! Excited to have you onboard! Shane Afr, Cameron McCullum Keegan Engelbrecht, Nicolene ...
17/12/2025

Shout out to my newest followers! Excited to have you onboard! Shane Afr, Cameron McCullum Keegan Engelbrecht, Nicolene Smith, Felicity Van Dyk, Nelnishia van Heerden, Elizma Bazquez, Sylvia Geldenhuys, Ubrey Campher, Gwendoline Jacobs, Michael Dennis, Zabeth Human, Wade Josephs, Rika Stander, Nina Roberts Roberts, Doleen Stevens, Karina August, Carol Ahrends, HannesTolla van der Vyver, Deon Joubert Ingeboude Kaste, Yvette van der Westhuizen, Alida Britz, Annelien Joors, Yale Williams, Aurora Kat North, Ronel Bronkhorst, Romano LU-John Billet, Ronnis Johnson-Maroem, Oggie Ahrends, Thato Sebenza, Alvina Dyers, Sophia Jacobs, Michelle Arendse, Timothy Jende, Naideen September, Maria Braaf, Renay Wyngaard, Amelia Smith, Deshery Moos, Charmaine Wilschut, Nazier Summers, Andre Van Aswegen, Dihona Teixeira, Sunay September Johnson, Ronel Breedt, Xavier Engel, Branden Aploon, Emma-gene Saville, Chomay Booysen, Nechel Van Den Bergh, Cestine Booysen

16/12/2025

Graad 7 leerder neem haar eie lewe

Op Dinsdag 02 Desember 2025, omstreeks 20H52 die aand, is die bredasdorp polisie ontbied na ‘n skok toneel. Die 13 jarige Kim Kies het haar eie lewe kortgeknip. Vir baie is dit ‘n groot skok, dat ‘n dogter van haar ouderdom tot so ‘n ekstreme optrede gegaan het.

Heuningberg Media het per telefoon met De Heide Primêr se skoolhoof, Mev Van Geems gepraat om haar opinie uit ‘n skool oogpunt te hoor. “dit was vir ons as skoolgemeenskap ‘n groot skok dat so ‘n liefdevolle stil kind,met groot respek vir almal om haar en wat ‘n lig vir haar maats was, se lewe so vinnig tot ‘n einde gekom het.

Die skool het baie gedoen om te ondersteun. Ons het die skoolsielkundige en maatskaplike werker asook ons care and support bygetrek om mede leerders en onderwysers en ook die ouer te ondersteun. Personeel het ook finansiële bydrae gelewer vir die begrafnis wat op Saterdag 13 Desember was. Die klas onderwyser, Mnr Mavusa, het ook sy uiters bes gedoen om ondersteuning in hierdie verband te bied” Aldus Van Geems.

Die skool het ook tydens ‘n saal byeenkoms hulde gebring aan die ontslape Kim en haar rapport is tydens hierdie seremonie aan haar ma oorhandig. Van Geems het bevestig dat Kim na graad 8 bevorder is, en dat sy een van die top studente in graad 7 was.

Heuningberg Media het ook per epos met die hoof van die speur- eenheid van die Bredasdorp polisie kantoor, Kaptein Volkwyn gesêls rondom die dood van Kim. Volkwyn is van mening dat dit ‘n baie hartseer situasie is,veral as dit by ‘n minderjarige kind kom.

“Die oorledene kan positief as die 13 jarige Kim Kies geïdentifiseer word. Die voorval het plaasgevind op 2 Desember 2025 omstreeks 20H52 namiddag. Geen vuilspel was betrokke nie. Daar is geen moontlike oorsake op hierdie stadium van hoekom sy haar lewe geneem het nie, maar dit bly ‘n groot skok vir die breë familie. Met betrekking tot die ondersoek, is die nadoodse ondersoek gedoen en bloed is getrek vir verdere toetse”.

Op die vraag van wat sy vir ‘n kind of jongmens daar buite sou sê wat selfmoord neigings het, vir watookal redes, sê kaptein Volkwyn die volgende: “Vir sommige voel dit op daardie oomblik soos n oplossing. Maar in my opinie sal ek se dat dit nie die oplossing is nie. Dit is soms baie swaar om realiteit in die oe te staar, maar daar is altyd maniere om ook dit te hanteer of te benader. Praat met n onderwyser, kerk leier of enige persoon wat jy vetrou”.

Kaptein Volkwyn sluit af deur te sê: “As daar enige huishoudelike probleme of negatiewe welstand op n kind sigbaar is aan die gemeenskap kan hulle die maatskaplike werkers, Onderwysers asook Polisie beamptes van hul dorp in kennis stel om ondersoek werk te doen”.

Die gemeenskap word ook gevra om die familie selfs nou ná die begrafnis te ondersteun en te bemoedig, maar om ook hul privaatheid te respekteer en om nie feitelose skinder stories oor te dra nie.

Mag Kim se siel in vrede rus!

15/12/2025

REFUSE COLLECTION SCHEDULE

Week 1 - Tuesday, 16 December 2025 - Sunday, 21 December 2025

Cape Agulhas Municipality wishes to inform residents of the refuse collection schedule for the period Tuesday, 16 December 2025 to Sunday, 21 December 2025:

Collection Details
Tuesday, 16 December 2025
Businesses – Bredasdorp, Arniston, Struisbaai, Struisbaai North & L’Agulhas

Wednesday, 17 December 2025
General Waste – Bredasdorp, Arniston, Struisbaai, Struisbaai North, Suidersrand, Klipdale & Protem
Businesses – Napier & L’Agulhas

Thursday, 18 December 2025
General Waste and Recycling – Bredasdorp
Recycling – Napier, Arniston, Struisbaai, Struisbaai North & L’Agulhas

Friday, 19 December 2025
Businesses – Bredasdorp, Arniston, Struisbaai, Struisbaai North & L’Agulhas
General Waste – Napier

Saturday, 20 December 2025
Businesses – Bredasdorp, Napier, Arniston, Struisbaai, Struisbaai North & L’Agulhas

Sunday, 21 December 2025
No Collection

Please ensure that refuse is placed out for collection on the scheduled days.

For any enquiries, contact the Cape Agulhas Municipality offices at 028 425 5500.

Media verklaring van CONCERNED CITIZENS VAN SA(CCSA) Optog het volgens tyd afgeskop. Daar was ongeveer 20 mense wat deel...
13/12/2025

Media verklaring van CONCERNED CITIZENS VAN SA(CCSA)

Optog het volgens tyd afgeskop. Daar was ongeveer 20 mense wat deelgeneem het , al het ons meer mense verwag.

Ons het plakkate getoon deur Langstraat tot by die plek van samekoms in SEALY Straat.

Met aankoms het ons die Bestuurder versoek om ons verskrif te ontvang.

Die versoek skrif was afgelees in die teenwoordigheid van die groter publiek as getuies en rolspelers.

Hierdie is maar die begin van 'n bewusmakingsveldtog teen "RETAIL" Maatskappye wat werknemers in die Werks plek mishandel.

Ons beoog ook om 'n Optog te reel en alle Ketting besighede en Fabrieke in Bredasdorp waar WERKNEMERS MISHANDEL WORD OF HUL ONTNEEM WORD VAN HUL REGTE en daarbenewens Regerings Departemente te nooi om hul onmiddelik te ondersteun na afloop van daardie optog.

Ons versoek 1000 optog gangers vir 2026.

Ons volgende grootskaalse optog word geskeduleer voor die SONA (STATE OF THE NATION ADDRESS ) afskop voor die PARLEMENT, want ons versoek en vereis PARLEMENT moet ons stem hoor.

ONS DANK ONS HEMELSE VADER VIR N MOOI DAG EN DAT GEEN ONLUSTE PLAASGEVIND HET NIE,GEEN BESERINGS AANGETEKEN IS NIE, EN DAT DIE OPTOG VREEDSAAM VERLOOP HET.

ONS OPREGTE DANK AAN HEUNINGBERG MEDIA, PATRIOTIC ALLIANCE BREDASDORP, CWAO (CASULA WORKERS ADVICE OFFICE) VALLEY FM 88.8 WORCESTER, SAPD,KAAP AGULHAS MUNISIPALITEIT, SAPD SE SPESIALE EENHEID POPS, WETSTOEPASSING EN VERKEER EN ELKE LID VAN DIE PUBLIEK WAT HOMSELF BESKIKBAAR GESTEL HET OM DEEL VAN DIE DAG TE KON WEES.

Laaste maar nie die minste nie, aan die (CONCERNED CITIZENS VAN SA ALIAS STAANSAAM GROEP) van die begin tot einde het julle SAAMGESTAAN,ons komitee waardeer dit opreg.

Ons verwelkom meer individue van elke Kettingbesigheid, fabrieke om SAAM TE STAAN.

NAVRAE:
CESTINE BOOYSEN
VELYNN HOPLEY
ZANDTON ARENDSE
HEINRICH SAULS (0703205104)
MIROESKA

Byvoorbaat Dank

om alle is vroeg in Februarie 2026

Opregte Dank aan alle rolsplers

NB:Hierdie media verklaring is geensins die opinies van Heuningberg Media nie. Enige kommentare, idees en opinies wat in hierdie verklaring vervat is of deur die publiek gemaak word, is dus hulle eie en reflekteer geensins die opinies van Heuningberg Media (pty) ltd.

13/12/2025
12/12/2025

Address

Bredasdorp
7280

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Heuningberg Media posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share